peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


angels.paradise.peperonity.net

--¤-- BÖÖÐ$KÄPPÉ --¤--

.'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'.
*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*
~¤~
Hier is ñ paar mooi Afrikaanse boodskappe. Hoop jy vind baat daarby.
~¤~
~ Geniet dit ~
~¤~
*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*
291 Comments:
Mense soos JY stap soos die seisoene stadig en versigtig in ander se lewe in en sonder veel woorde sal jy in hul harte bly soos in myne.
18.02.2009 12:22 EST,
LIEFDE so diep soos die see, VRIENDE so eg soos diamante, GELUK wat skitter soos goud & SÈÈNINGE so ontelbaar soos sand... Dit is my wense vir jou vir vandag!
18.02.2009 12:10 EST,
Weet jy, JY is vir my soos een van daai "MUST HAVE" items in my kas, maar ongelukkig is my kas vol... So jy sal maar in my hart moet bly vir ewig en altyd!
09.11.2008 08:16 EST,
Mag jy NOOIT: OPGEE as jy telleurgestel word nie, OPHOU wanneer jy verloor het nie, BLY LÈ as jy geval het nie, IN DIE STEEK GELAAT WORD as jy vertrou het nie. Mag jy ALTYD: leef met die wete dat jy vir ñ GROTER DOEL hier is en BAIE SPESIAAL is! Sèèn vir ñ mooi en spesiale week. XXX
09.11.2008 08:13 EST,
1 saadjie kan ñ tuin begin, 1 glimlag kan ñ siel verbly, 1 kers kan ñ kamer verlig, 1 mens kan ñ verskil maak... en daardie mens is JY!
09.11.2008 08:08 EST,
ñ VRIENDIN is ñ ROOS in die tuin van LIEFDE... Hulle versprei die soet geur van GOD se LIEFDE waar hul ookal gaan. Dankie dat jy BLOM in my lewe, liewe VRIENDIN!
09.11.2008 08:05 EST,
Ek stuur vir jou arms vol spierwit rose...om die mooi van hierdie dag met jou te deel...gestrik met die Vader se Vrede, Liefde en Genade! GENIET DIT. Sèén vir vandag en die week wat voorlè.
09.11.2008 08:02 EST,
Mag die week elke oomblik maklik wees vir jou omdat jy in alles vir God ken. Mag Hy jou elke dag versterk. Toets Hom om jou te help in alles wat op jou pad kom.
09.11.2008 07:57 EST,
Mag mooi denke jou aktetas wees, mag engele jou assistente wees. Mag die holte van Jesus se hand jou blyplek wees en Sy liefde jou styf vashou. Jy is kosbaar vir die Here!
09.11.2008 07:49 EST,
Goeie more! Hier is vandag se weervoorspelling: God se liefde sal oral skyn. Strome van sèèn sal op jou rèèn & Sy guns & genade sal rondom jou wees. Verspreide buie van wonderwerke op alle areas van jou lewe. Geniet God se weer vandag.
09.11.2008 07:44 EST,
<> <> <> <> <> <>
As GOEIE VRIENDE diamante was, was ek ñ MILJOENÈR want ek het die KOSBAARSTE DIAMANT... Ek het JOU!
<> <> <> <> <> <>
24.02.2008 02:20 EST,
Hoe KYK jy? GELOOF maak jou OPKYK goed, UITKYK helder, INKYK positief en jou TOEKOMS glorieryk! ñ Dag met gebed OMGESOOM rafel nie uit nie.
24.02.2008 02:15 EST,
Vanoggend het ñ sonstraaltjie deur my venster kom loer en die kolletjie in my hart verlig waar ek jou gebère het... Toe besef ek hoe kosbaar en spesiaal jy is!
22.08.2007 02:57 EDT,
Ek's jammer maar ek sal jou nie meer kan sms nie. Ek't gehoop dit gebeur nooit nie, maar Weigh-less sè ek moet alle "sweet stuff" vermy... En jy's van die "sweetste"!
22.08.2007 02:54 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.