peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


angels.paradise.peperonity.net

--¤-- GÈÐÍGGÌÉ$ --¤--

.'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'.
*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*
~¤~
Hier is Afrikaanse gediggies, liedjies se woorde, sms'e of sègoed wat rym.
~¤~
~ Lekker lees ~
~¤~
*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*
24 Comments:
Goeie more! Goeie dag!
Geniet die lewe met ñ LAG...
Vol van VREUGDE, vol van PRAG...
Jesus se liefde gee KRAG vir elke dag!
Plus oneindige GENADE om als te VERMAG!
06.04.2007 03:16 EDT,
God het jou geplant met ñ saadjie,
nou is jy my maatjie.
Ek skryf jou naam op my hart se blaatjie
met ñ spesiale, geweefde goue draadjie...
Net vir jou, my geliefde ou maatjie!
06.04.2007 02:41 EDT,
As jou selfoonliggies ophou brand,
en jy wil vlug na ñ ander land.
As jy lewenstoetse druip
en jou aan wyn wil vergryp...
Onthou: ek is jou pêl
deur al jou hemel en hel!
06.04.2007 02:38 EDT,
Ek sien die kleurespel van die nuwe dag,
die morebries is koel en sag...
Ek ruik die lug en proe die dou,
ek voel GODS goedheid om ons vou.
06.04.2007 02:34 EDT,
Jy's ñ mater uit die heel boonste rak.
My dae sonner jou is somme pleinweg brak.
Ek's verlore sonner ñ maaitjie soos jy.
Jy moet asb vir altyd my maaitjie bly!
05.04.2007 17:11 EDT,
Ek wil inpas inni helfte van jou lag,
ek wil eendag inni hemel vir jou wag.
Ek wil deur jou drome hardloop inni nag, ek wil jou vir altyd as my maaikie hê as ek mag.
05.04.2007 17:06 EDT,
Jy is my skool dagboek,
my pyjama nagbroek,
my kussing se veer,
my gunsteling beer,
my wekker se 'beep',
my foon se 'peep' en
ñ 'pêl' wat ek vir altyd wil 'keep'!
26.01.2007 11:46 EST,
Al loop Beckham rond, al verdrink Lassie die hond. Al kry niemand vir Nemo, al moor Tarzan vir Rambo. Al breek Superman sy nek, bly jy ñ maaitjie oor wie ek vrek!
13.11.2006 11:38 EST,
Mag jou vyande naar word, jou drome waar word, jou beursie swaar word, jou goeie tye nooit klaar word en jy altyd deur Liewe Jesus bewaar word!
30.10.2006 12:02 EST,
* Vir MODE is daar GRILLE * vir PYN, PILLE * Met MENSE is daar ISSUES * Vir TRANE, TISSUES * maar daar's NIKS vir JOU * net ñ VRIEND wat MAL is oor jou! *
11.10.2006 03:15 EDT,
Sonner swiets word jy dunner, sonner kos word jy minner. Sonner klere sal jy beef, maar sonner VRIENDE kan jy nie leef... So sonner JOU, my maaitjie het my hart ñ gaaitjie!
03.10.2006 11:34 EDT,
Kosbare dinge is moeilik om op te spoor & waardevolle goed word maklik verloor. Skatte is dikwels enig in hul soort... Daar's net 1 van jou & dis hoe dit hoort!
26.09.2006 13:23 EDT,
Sal jo ni trade vi ñ tjoklit bar, ñ flashy car, ñ trip na Japan of Sun City se sun, ñ koppie tee of ñ huisie by di see... want jo vriendskap kan my BAIE meer gee!!
25.09.2006 09:05 EDT,
Soos ñ skeel ou sonder brille of ñ raver sonder pille. Soos ñ terroris sonder ñ bom of ñ straatkat sonder gom... So is ek sonder jou, my tjom!!
12.09.2006 12:55 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.