peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


angels.paradise.peperonity.net

--¤-ÇHRÌ$TÉLÌKÉ BÖÖÐ$KÄPPÈ-¤--

.'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'.
*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*
~¤~
Hier is Afrikaanse Christelike boodskappe.
~¤~
~ Lees & geniet ~
~¤~
*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*
76 Comments:
Prys die Here dat ons gebede nooit oorgaan na 'voicemail' nie, hulle word nie 'erase' nie. Daar is altyd ñ oop kanaal, nooit is die 'network busy' nie en jy sal nooit sonder 'airtime' wees nie. Geniet jou gebedtyd, daar is altyd ñ 'signal'.
18.02.2009 13:11 EST,
Kyk agter jou: goedheid en guns volg jou! Kyk om jou: waters van vrede. Kyk in jou hand: ñ beker wat oorloop! Kyk wie stap voor jou: jou Herder, JESUS CHRISTUS! Gesèènde dag.
18.02.2009 13:06 EST,
ñ Drukkie vir jou vriendin is ñ wens... Vir vrede, vreugde en stilte van die hart, vir God se sèèn in elke area van jo lewe. Geniet vandag ten volle. God is met jou!
18.02.2009 13:03 EST,
Omdat God jou liefhet is jy veilig by Hom. Mag jy by Hom skuil onder die sambreel van Sy beskerming. Geniet ñ wonderlike week, met die wete JESUS is by jou.
18.02.2009 13:00 EST,
Wees sterk, wees vasberade, want jy (Joshua) moet hierdie volk die land in besit laat neem wat Ek met ñ eed aan hulle voorvaders beloof het.
~ Joshua 1 : 6 ~
19.04.2007 13:45 EDT,
Hy het nie net ons versoek verwelkom nie, maar in sy groot ywer ook uit eie beweging na julle toe vertrek.
~ 2 Korintièrs 8 : 17 ~
19.04.2007 13:41 EDT,
Ek rus jou toe vir jou taak, al ken jy My nie.
~ Jesaja 45 : 5b ~
25.02.2007 08:15 EST,
ñ Ryk man kan dink hy het die wysheid in pag, maar ñ arm man met insig sien deur hom.
~ Spreuke 28 : 11 ~
25.02.2007 08:13 EST,
As ñ mens nederig is en vir die Here ontsag het, ontvang jy rykdom en eer en die ware lewe.
~ Spreuke 22 : 4 ~
21.02.2007 11:58 EST,
Ja, my oortredinge ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus.
~ Psalm 51 : 5 ~
21.02.2007 11:56 EST,
Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul. Julle moet dit as herinneringsteken vasbind aan julle hande en dit moet ñ merk op jul voorkoppe wees.
~ Deuteronomium 11 : 18 ~
18.02.2007 05:27 EST,
Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ñ belofte aan God maak nie...
~Prediker 5 : 1 ~
18.02.2007 04:23 EST,
God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God...
~ Genesis 1 : 27 ~
11.02.2007 05:08 EST,
As die Here die huis nie bou nie; swoeg diè wat daaraan bou tevergeefs.
~ Psalm 127 : 1 ~
11.02.2007 05:05 EST,
Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid...
~ 2 Korintièrs 8 : 11 ~
08.02.2007 12:31 EST,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.