peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


angels.paradise.peperonity.net

--¤-- GRÄPPÌÉ$ --¤--

.'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'.
*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*
~¤~
Hier's ñ paar Afrikaanse grappies en snaakse stories. Hoop jy geniet dit. Skryf gerus joune ook hier!
~¤~
~ Lag ñ rukkie ~
~¤~
*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*
39 Comments:
Het u medisyne teen wurms? vra die blondine vir die apteker. Apteker: Vir kinders of volwassenes? Blondine: Hoe moet ek weet hoe oud die wurms is? Groete van http://oubaas.wapgroups.com
http://afrikaans.100.peperonity.net/
25.04.2008 05:20 EDT,
A man hates his wife's cat and decides to get rid of it. He drives 20 blocks from his home and drops off the cat there. But when he arrives home, he finds the cat walking up the driveway. The next day, he drops the cat 40 blocks away but the same thing happens. He keeps trying to get rid of the cat by increasing the distance between his home and where he abandons the animal. But the cat keeps finding his way home. At last he decides to drive a few kilometres away, turn right then left, past the bridge, then right again and another right until he reaches what he believes is a perfect spot to du...
http://afrikaans.100.peperonity.net/
25.04.2008 05:17 EDT,
Koos, wat aan slapeloosheid ly, klim in die bed en reik na die botteltjie slaappille wat die dokter vir hom voorgeskryf het. "Wag ñ bietjie," sê sy vrou terwyl sy die botteltjie uit sy hande gryp. "Geen slaappil vir jou vanaand nie, ek het nog baie om oor te kla."
18.02.2007 05:40 EST,
Vroue maak nie gekke van mans nie. Die meeste mans is die doen-dit-self-tipe.
11.02.2007 05:36 EST,
Die Skotte is bekend vir hul whiskey, die Duitsers vir hul bier en Jamaica vir rum. Suid Afrikaners is bekend vir die moleste wat hulle aanvang nadat hulle dit gedrink het.
08.02.2007 15:01 EST,
Koos kry werk as lewensredder. "Weet jy," sê hy die aand vir sy vrou by die huis, "die mense wat in die see swem, is baie vriendelik. Nie minder as ses mense het vandag vir my gewaai."
08.02.2007 14:59 EST,
Daar is net drie maniere om huistake te verrig:
Soos ñ bejaarde - stadig.
Soos ñ volwassene - deeglik.
Soos ñ tiener - glad nie.
06.02.2007 13:50 EST,
Daar's twee soorte mense by partytjies - diè wat wil ry, en diè wat wil bly... En gewoonlik is hulle met mekaar getroud.
06.02.2007 13:47 EST,
Koos doen aansoek om werk, vul al die vorms in en wag in spanning om die uitslag te hoor. Die werkgewer roep hom in: "Ek het jou aansoek gelees en ons het ñ opening vir mense soos jy." "Dis gaaf" sê Koos. "Wat is dit?" "Die deur!"
03.02.2007 14:37 EST,
Nooi se pa streng aan sy dogter se kêrel: "Kyk hier, in diè huis word die ligte saans halfelf afgeskakel."
Kêrel: "Heng, dis gaaf van oom!"
03.02.2007 14:33 EST,
"Dis ñ kwaai pak klere wat jy aanhet," sê Jimmy vir Mike. "Waar het jy dit gekoop?" "My vrou het dit vir my gekoop. Dis sommer lekka kwaai, nê?" sê Mike. "Hoekom het sy dit vir jou gekoop? Wat was die geleentheid?" "Nee, ek weet nie," sê Mike. "Ek het eendag baie vroeg van die werk af gekom, toe sien ek die pak klere hang oor die stoel in die slaapkamer."
14.01.2007 08:24 EST,
ñ Belangrike sakeman het na ñ paar weke ophou probeer om ñ netjiese, reg gespelde, getikte brief uit sy sekretaresse te kry. Uit moedeloosheid laat hy ñ rubberstempel maak wat hy onderaan elke slordige brief stempel. Dit lees: "Sy kan nie spel of tik nie - maar ai, sy's pragtig!"
30.12.2006 10:16 EST,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.