peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


bleekztasie.peperonity.net

DonkerSuster

Wie is jy oh donker suster?
Jou frequency gelink aan my nommer
Ek puls jou gesig deur die donker lug
en waarokal ek in Babilon staan, word ek geslaan deur die eco van jou naam, en flitse van jou oë.
dit slaan my...asem weg

n Dringende vluister roep my aan
Lustige flitse kom tot my
Om duie uwe siel te te tyster en verly
My aan te lok duer die koue strate
Met jou belofte van smag en lus
Die seël van ywer en onrus
Berusper my, en lok my heen
tot jou
Want ek voel jou deur ons donker weë
En dit raak my ten diepste


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.