peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


img - Newest pictures
clubchatters.peperonity.net

Thought 4 the day.*Gedagte vir di dag.

God is Almagtig! * What u risk, reveals what u value !

Gratitude helps u 2 grow and expand. Gratitude brings laughter in2 ur life and in2 the lives of all those around u.
Kom deel jou gedagtes met mede koningskinders!
230 Comments:
Al is jou dag hoe sleg en dit voel alles werk teen jou almal bestorm jou. Onthou een ding God sluimer nie nog slaap Hy nie....Gebet is jou uitkoms Le alles 24/7 voor die Fader in gebet en sien wat gaan volgende gebuer. God Sal jou weer optel en jou wee opi regte pat sit...al wat jy moet doen is wees strek en sien wat one Papa vir jou doen....Amen http://caspr.peperonity.net/
29.01.2015 07:15 EST,
GEBED VIR LIG en PERSPEKTIEF JESUS, dankie dat ons SAAM met U kan PRAAT. Laat hierdie KOSBARE mens asseblief U teenwoordigheid beleef. Raak nou net RUSTIG, sê die HERE. Jy is te ONTSTELD. Jy kan nie My STEM hoor as jy so ontsteld is nie. Ek is GEREED om jou te antwoord. Maar jy moet net eers STIL raak by My voete. Ek sal vir jou nuwe LIG en PERSPEKTIEF gee oor die saak. Ek sal die angel van GIF uittrek. Jy sal BERUSTING vind. Ek sal TERUGGEE wat die vyand probeer steel het. Ek sal dit met RENTE teruggee. Jy is gereed vir NUWE DINGE wat Ek vir jou BESTEM het. Nuwe KRAG. VREDE. VOORSIENING. My ... http://menorah.peperonity.net/
28.01.2015 18:21 EST,
Respect is earned** Honesty is appreciated** Trust is gained** Loyalty is returned !! One lie is all it takes 4 a person 2 lose interest in u * Best thing 2 do is always be upfront, be Real and tell the Truth !! Dear Father, Yoy know every decision i need 2make * every challenge i face * please 4give me 4 the times I try 2 figure this life out of my own* i need You ! I need Your holy Spirit 2 give me strengh* wisdom and direction. A men . Shalom ! http://menorah.peperonity.net/
16.12.2014 19:53 EST,
Here, daar is geraas in my hart. Al word dit soms stil rondom my, is dit of die geraas binne my net nie stil word nie. As ek besig is, dan pla dit my nie so erg nie, dan is dit maar soos donderweer in die verte. Maar as dit stil word rondom my, daar waar ek in die nag wakker lê en peins, dan word hierdie veraf gedreun ‘n skrikwekkende storm. En die klank is nie die majestueuse klank van ‘n simfonie wat opwerk tot ‘n magtige crescendo nie, nee, dis soos die oorverdowende gekap van potte en panne. Wat ‘n lawaai. En ek voel magteloos om dit stil te maak hier binne-in my. Here Jesus, U wat... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:15 EDT,
SOVEEL VERDRINK ‘n WOORD oor al ons KOSBARE STEP-Vriende en Vennote. JY is deel van JESUS se Wonderwerk-SPAN. Wat is een PERSOON se LEWE vir GOD werd? Wat sal jy doen om EEN persoon te probeer RED wat besig is om te VERDRINK in die see? Daar is soveel SEER en STUKKENDE mense in die wêreld. Mense wat op hierdie OOMBLIK besig is om te ‘VERDRINK.’ Om daaraan te dink dat die HERE ons almal kan GEBRUIK om ‘n VERSKIL te maak in mense se lewens? Mense wat SMAG na GOD. Smag na ‘n WOORD van HOM. Smag na OPREGTE Liefde en ‘n Woord van HOOP. Ons in STEP Ministries sou dit nooit kon doen sonder ons STUNN... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:13 EDT,
GEE OM VIR ANDER Om sonder omgee te leef is om daagliks te sterf; so kan jy nooit die lewe beerf. Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie; die wat na die wil van die Here vra, het n goeie begrip van alles. Spreuke 28:5 GEDAGTE: Le jou vandag daarop toe om waarlik om te gee. Goeiemore maats! Ek groet jou met n glimlag en n lekker beker koffie en n blom in die hand! Ek hou in my hand n blommetjie ... elke blaartjie perfek in sy plek. Laat dink my aan die speletjie "Hy het my lief ... hy het my nie lief!" Maar die blaartjies trek ek een-een uit ... een is liefde, dan vrede, geduld, ve... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:12 EDT,
DIE AARDSE REIS IS TYDELIK EN BYNA VERSTREKE! PROFESIE OOR HONGERSNOOD, OORLOË EN GERUGTE VAN OORLOË IS AAN DIE ORDE VAN DIE DAG. DIE WAT HONGERSNOOD ONDERVIND, KRY NOU DIE WIND VAN VOOR, MAAR EK ROEP UIT OOR SUID-AFRIKA: "HERE, LAAT U WOORD OOR ELKEEN SE STORM GAAN WAT HONGER EN DAKLOOS IS. Jes. 55:11 "...so sal My woord wees wat uit My mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. IN JESUS NAAM, AL DIE DANK EN EER VIR U KRAG WAT OOR SUID-AFRIKA SE BEHOEFTIGES NEERDAAL VIR VOORSPOED SOOS DIT U BEHAAG! AMEN." ... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:11 EDT,
GEBED VIR GODDELIKE INGRYPING HEMELSE VADER, die PERSOON wat nou hier lees het U so DRINGEND nodig. Kom asseblief in hierdie oomblik en DEMONSTREER U asemrowende LIEFDE aan hierdie KOSBARE mens. EK is jou VOORSIENER, sê die HERE. Ek is jou HELPER. Ek SORG vir die MOSSIES, en EK sorg ook vir JOU! Ek weet wat jy NODIG het nog voordat jy vra. My liefdevolle OOG is elke sekonde oor jou. Ek is jou BESKERMER. Jy is OMSINGEL met My ENGELE. Ek roep My VREDE oor jou uit. Jy is RUSTIG en KALM. Ek sal vir jou VEG. Staan en aanskou die VERLOSSING wat die HERE vir JOU bewerk. Dankie JESUS. Amen. (As jy hi... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:10 EDT,
Ek het gevra vir krag sodat ek kon presteer Toe maak Hy my swak sodat ek kan leer Ek het gevra vir gesondheid sodat ek groot dinge kon verrig Toe gee Hy genade sodat ek kan besef daar is 'n beter plig Ek het gevra vir rykdom sodat ek geluk kon koop Toe gee Hy armoede om my van my hoogmoed te stroop Ek het gevra vir mag sodat ander my kan prys Toe gee Hy my die wysheid om Sy liefde te kan wys Ek het gevra vir alles in die lewe sodat ek dit kon geniet Toe gee Hy my 'n hart wat ten spyte van die lewe vreugde kan bied Ek het niks ontvang waarvoor ek gevra het nie Maar in Sy oneindige wy... http://menorah.peperonity.net/
05.08.2014 20:09 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.