peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


prayer god s time - Newest pictures
clubchatters.peperonity.net

My Gebed Aan GOD . My Prayer 2 GOD.

Soms Roep jy,...Here waar is U ? Al wat jy mut doen is om SY WOORD te volg ! " DIS DIE WEG, DIE WAA

Here Jesus, laat ek vandag, deur die krag van die Heilige Gees, mense se lewens aanraak met goedheid. Of dit nou deur n woord wat ek sê, n boodskap of gebed wat ek bid of die lewe wat ek leef ! Vader vergewe my asb, help my om met liefde teenoor my naaste op te tree, vergewe my as ek dit nie regkry nie of as ek iemand seergemaak het , of te na gekom het. Maak U Hulle asb heel mag ek help om ander se laste te dra en DANKIE Pappa Vader vir U vreugde, Genade, Liefde, en dat U MY ALTYD DEURDRA ! U ken elkeen se hart MY GOD , SO OOK ons behoeftes, DANKIE DAT U VOORSIEN. . Laat U WIL GESKIED VADER, Nie ons s'n nie. U ken die pad wat ek mut stap, help my om dit te loop na die beste van my vermoë . Ek vra dit in U Heilge Naam. Amen. Abba Vader ! AMEN.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.