peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


every day a gift - Newest pictures Quotes Sayings
clubchatters.peperonity.net

MAG JY *NOOIT :

Inspirasie . . . .

Mag jy Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie. * Nooit ophou wanneer jy verloor nie * Nooit bly lê, wanneer jy val nie * Nooit haat , wanneer jy waardeer word nie *Nooit hoogmoedig word , wanneer jy presteer nie *Nooit rus, waneer jy voorspoed gevind het nie, * Nooit in die steek laat, wanneer jy vertrou word nie !
MAG JY ALTYD :
MAG JY ALTYD LEWE MET DIE WETE DAT JY MET N DOEL LEWE ! * Mag jy altyd ,LY IN DIE GELOOF DAT LYDING KRAG BRING ! * altyd,DOEN MET DIE BESEF DAT DIT JOU TAAK IS ! * altyd, GEE EN DEUR JOU GAWE VERRYK WORD !* ALTYD GEREËLMATIGHEID EN ONDERSTEUNING, ALTYD , LEWE MET DIE OOG OP DIE ÖNSIENLIKE ! ~*~
TUGTING KEUSES :
Tye, Strukture, en Mense verander. . . . Jy kan kies of jy gaan toelaat dat die lewe jou só gaan verander, dat jy jouself en jou waardes verloor.. . .
Wat lees jy ? En waarmee voed jy jou brein ? Dit wat in jou brein deponeer dmv lees, vermaak, gesprekke, word die voedingsbron van jou gedagtes en bepaal grootliks jou suksesse of mislukkings.
WERKSOMSTANDIGHEDE :
Daar is 3 bestandele van n wenresep in die sakewêreld ! * Ook op ander tereine van die lewe van ontskatbare waarde is nl: VISIE * OPTIMISME* EN INTEGRITEIT .
SUKSES VEREIS BALANS : jy mut öntdek dat die geheim van n suksesvolle lewe nie in rigiede beplanning lê nie, maar juis 'buigsaamheid en aanpasbaarheid!
NIEMAND , kan die toekoms voorspel nie. Maar jy mut altyd bereid wees om by die toekoms aan te pas. Hou altyd n paar alternatiewe byderhand en wees gereed om op verskillfnde scenarios te reageer.
RIGLYNE : BAKEN JOU DOELWITTE AF MET ( SMART BEGINSELS ) S*Spesifie te wees ! M*Meetbaarheid ! A*Altyd bereikbaar! R* Realisties! T*Tydsraamwerk.
Maak nie saak hoe oud jy is nie, * Die kuns van sukses lê in die ONBLUSBARE VERTROUE IN JOUSELF, om Alles Voluit te doen, met GOD AAN DIE STUUR !


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.