peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


img - Newest pictures Quotes Sayings
clubchatters.peperonity.net

AANMOEDIGING VIR AANVAARDING !

FACE LIFE. Accept who u are !

AANVAAR MISLUKKINGS AS DEEL VD LEWE. Sonder om te verwag dat jy sal misluk. Dan sal jy selfs daarin, steeds jou beste gee en gevorm word. Sonder dat die Mislukking van jou n mislukking maak.
Wees jy die een wat die 1ste tree in n positiewe rigting gee ! Wat werklik n verskil maak rondom jou.
Alle mense het n behoefte aan aanmoediging. Dit verhoog jou gevoel van eiewaarde en help om jou weer op die doelwit te fokus. Aanmoediging beteken om weer moed te gee of weer n kans te gee.
FOUTE IS MENSLIK EN VERSKOONBAAR, . . MAAR OM FOUTE TE HERHAAL IS ONNOSEL !
Mens LEER UIT JOU FOUTE EN TRUGSLAE, DEUR DIT TE BESKOU AS RIGTING WYSERS EN LEERMEESTERS WAT OP JOU PAD KOM.
nMens MOET ALLES IN DIE STRYD WERP OM JOU DOELWITTE TE BEREIK. HARDE WERK * VOLHARDING EN DEURSETTINGSVERMOË
WAAR N WIL IS, IS N WEG ! Jy KAN AS JY WIL ! LAAT TOE DAT GOD JOU LEI EN GLO IN JOUSELF , DAN SAL JY JOU DOELWIT BEREIK. VERTROU OP GOD !
ELKE SUKSUESVOLLE MENS KAN VERTEL DAT DAAR OOMBLIKKE WAS WAAR HUL MOED AAN DIE DAG MOES LÊ OM TOTSIENS TE SÊ AAN GISTER EN PROJEKTIEF TE BEGIN OPTREE TEENOOR MÓRE !
BEGIN OPTREE SOOS JY GRAAG WIL VOEL. As jy Positief wil voel , . Tree positief op !
FAKE IT TILL U MAKE IT !! * DIE TEGNIEK WERK ! Mens moet kruip voor jy loop. En as jy val . . STAAN OP ! Munie gaan lè en jouself jammer kry nie. . AANHOUER WEN !
JY PLUK DIE VRUGTE . . . Wat jy insit , . Sal jy uitkry ! Sterkte . God seën jou. Sak op jou knieë en vra God om jou te help. Hy wag al lankal dat jy moet trugkom. SHALOM !
n Mens laat dikwels toe dat teleurstellings jou önderkry. Maar as jy volhard, word jy beloon. God wat jou geskape het, glo in jou en moedig jou vandag aan om te volhard.
Persoonlike ambisie sorg dat jy in jou eie lewens onderhoud voorsien. Dit kan n heerlike dryfkrag in jou lewe wees. * Sorg net dat jou soeke na rykdom , status en ander voordele, Ni Ander benadeel nie.
MIND OVER MATTER " IS DIE UITDRUKKING WAT JOU LAAT WEGKYK VAN GISTER SE TRUGSLAE EN JOU WEER LAAT GLO IN JOU VERMOÊNS. ONTHOU DIS DIE TRANSAKSIE WAT MISLUK HET, NIE JYSELF NIE.
SUKSES LÊ IN BALANS : GEE GELYKE AANDAG AAN ELKE SPEEK VAN JOU LEWENS WIEL ~ FISIEK~FINANSIEÊL~ EMOSIONEEL~ SOSIAAL~ GEESTELIK~ INTELEKTUEEL ! * AS HIERDIE 7EKE NIE ALMAL EWE LANK IS NIE, ~ SAL DIE WIEL NIE KAN DRAAI NIE.
HOE JY JOU TALENT ONTWIKKEL EN DIE PRYS WAT JY BEREID IS OM VIR SUKSES TE BETAAL, IS : BEPAALENDE FAKTORE. *PRESTASIE IS N HÖNGER WAT VAN BINNE MOET KOM.
EFFEKTIWITEIT DWING RESPEK AF. DAAROM IS LUIHEID OM TE TALM EN UIT TE STEL DINGE WAT JOU EFFEKTIWITEIT BEDREIG OM SUKSES KORTWIEK.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.