peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


children. - Newest pictures
clubchatters.peperonity.net

KONDUKTEER !

JESUS , ONS KONDUKTEER !Ek laai my kinders by U Vader. U is die Pottebakker, ~Ons die Klei.

Wanneer Probleme kom en dinge skeef loop, en ons sukkel om in die droefheid te oorleef ~ Vindons dit maklik om wanhopig te raak. . .
Vind ons dit so maklik om wanhopig te raak deur die laste wat ons dra groter te maak.
Ons verdubbel dit deur nie te probeer om die reënboog tussen die wolke te bespeur, en ös kan nie die bekte seeninge sien waarmee God ons bedien nie
Hoewel dit ons dikwels bedruk laat voel, het God dit as n seën vir ons bedoel.
Eks so moeg van wakkerlê en wroeg, my hart is gebreek oor my kinders se seer . Toe hul klein was kon ek hul teen my vasdruk en . .
En pleisters en selfs spoeg aansmeer, tot hul weer lag. Hul het geglo dai spoeg en pleister of n soentjie op die eina maak dit beter.
Nou is hul groot en hul seerkry is anders. Ek kan hul nie meer optel en die einas gesond soen of n pleister plak nie.
Dit laat my soms magteloos voel. Ek kan nie veel doen as om vir hulle te bid nie.
Vader, as n ouer kan ek net vir hulle bid, en hul aan U opdra. U is ons Köndukteer. Vandag laai ek hul op U trein.
Vader ek gee hul volkome aan U sorg en liefde oor. Lig U hande seënend oor my kinders.
Ek bid dat hul opkyk na die hande wat hul seën . En dat hul U sal dien soos dit U behaag.
Laat hul, hul name onuitwisbaar gegraveer sien in U handpalms. En laat U bloed wat daaruit vloei, . .
Hul sal reinig van alle , ~ ja alle sönde. Ek wuif vir hulle, terwyl U met hul verder op hul lewensreis vertrek.
Dankie, Here Jesus dat ek kan weet, U is hul redder en ek dank U daarvoor. Amen.
Dankie, Here Jesus dat ek kan weet, U is hul redder en ek dank U daarvoor. Amen.
Dankie Jesus. Met Liefde Mamma.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.