peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


say what u mean - Newest pictures Quotes Wallpaper pics Wallpaper Sayings
clubchatters.peperonity.net

GENADE VAN GOD

Kosmos Gedagte

Niemand saai kosmosse langs die pad nie. Niemand goi dit nat of versorg dit ni.
Op n helder oggend staan hul daar vir almal om te sien. In skakerings van wynroi, melkskommel pienk,malva leker wit, lig en donker pers.
Oorvloedig soos God se Genade ! Dieselfde Genade beskerm ook vir jou en my . Al wat God verwag is dat ek en jy die regte pad sal kies om te stap en op Hom te vertrou, met ons hele hart en siel behoort ons nie aan God nie ? Ek dank, eer, loof en prys Sy heilige naam. Amen. Geseënd is jy vandag wat die regte besluit gaan neem. God is lief vir jou. En hou jou veilig in Sy arms. Vertrou op God met als wat jy het. Glo en jy sal sien. Sterkte ! Shalom.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.