peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


boot
deafpoetsociety.peperonity.net

*:._Bruin skoene_.:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:_:"¥":_:*
*:._.:*
*
*
*
Jy het twee bruin skoene

Wanneer jy beweeg,
Shloef jou skoene saam
Wanneer jy stilstaan
Beweeg ek nog aan

Jou skoene is vliesdun geloop
Wanneer jy op dorings trap
Kry ek seer
Wanneer jy stilstaan
Voel my wonde steeds teer

Jou skoene het bruin veters
Wanneer jy hardloop
Gaan hulle los
Wanneer jy stilstaan
Is my siel n sekelbos

Jou skoene reen nat
Wanneer jy beweeg
Is hul soos seep
Wanneer jy gly
Verloor ek my greep

Wanneer kry jy nuwe skoene
Want ek is seer

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:_:"¥":_:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.