peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


chocolate.. a - Wallpaper
deafpoetsociety.peperonity.net

*:._Tjoklit liedjie._:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*
Heer...
vanaand wou ek vir Jou n liedjie sing.
Een van dank en lofprysing!

Maar ek kan nie Heer!
Ekt te seer! Ekt te seer!

Toe wil ek vir Jou sing van die abc,
van f-kruis tot c-mineur!

Maar ek kan nie Heer!
Ekt te seer! Ekt te seer!

N liedjie van engele krone...
Op hoë note en lae tone!

Maar ek kan nie Heer!
Ekt te seer! Ekt te seer!

Daarom gee ek vir Jou tjoklits uit my hart!
Jy deel mos in my pyn en smart...

Maar ek kan nie Heer!
Ekt te seer! Ekt te seer!

*:.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.