peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


noah.. - Comics/Fantasy/Anime
deafpoetsociety.peperonity.net

*:._Noag_.:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*
*
*
Noag,
in my hart reën dit trane...
veertig dae en veertig nagte lank...
Nee, baie langer!
Maar, ek het nie n ark om my te beskerm nie;
en ek kan nie n duifie uitstuur
om
droogland te soek nie...
jy sal nie die olyftakkie vir my terugstuur nie!

...en ek sal tevergeefs wag.
Want...
jy het my nie lief nie.
En my hart kan nog nie teen die berg Ararat strand nie,
my hart weet nog nie waar dit is nie -
intussen sal ek soek...
na droogland...
na jou.

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.