peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


aimagesold lover - Comics/Fantasy/Anime
deafpoetsociety.peperonity.net

*:._Sal jy._:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*
Sal jy my nog liefhê,
Wanneer my buik boepensswel
van ons kind se groei?

Sal jy my nog liefhê,
wanneer ek in my uur van baring
soek-soek na jou warm hand?

Maar
sal jy my nog liefhê
op ons pad van samegroei,
wanneer ek tandepastawit is
en my liggaam oud en gekreukel is?

En
sal jy my nog liefhê
wanneer, saggies
my Engel my kom roep...
en my naam net deel van n onthou sal wees?

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.