peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


pinkdesert - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.peperonity.net

*~*~*~*Gasteboek*~*~*~*

Teken asseblief my gasteboek- ek wil altyd weet wie het kom kuier!
8 Comments:
JY HET N PRAGTIGE SITE. JY IS DIE MOOISTE EEN DAARIN. EK HOU OOK VAN DIG AL IS EK NIE N SKRYWER. DIDKUNS IS DIE ROMANSE V KUNS. KUNS IS KOMMUNNIKASIE VAN EEN SKEPPER TOT SY SKEPPING. GENIET JOU DAG. LOVIES http://batchelo.peperonity.net/
05.12.2011 03:19 EST,
Dag se,kom loer gerus in by http://inspirasie.peperonity.net tata
28.12.2007 20:11 EST,
Ja nee! Hierdie bly ma n aangrypende site van jou shoe! Gryp my diep in my wese. Goeie werk Coeleen.Goed om te sien hoe jy jou gawe uitlewe, en met ander deel, jy's regtig AWESOME! Hou aan so.Die HERE is met jou! 4jesus.peperonity.net besoek dit ma gerus.SHALOM!
08.09.2007 18:47 EDT,
Hi Colleen. Jpu site is met een woord PRAGTIG! Groete van jou maaikie
http://sabuddy.peperonity.net/
28.05.2007 09:46 EDT,
Hi wat n pragtige plekkie, geniet dit baie hier. Daar nie woordtjies om jou meester tuiste te beskryf behalwe pragtig. Groete Sonja
http://sterikieschat.peperonity.net/
31.01.2007 00:27 EST,
Kom kuier saam om die kampvure van Suid Afrika en praat jou taal. Eks mal oor jou plekkie. Groete WarLock.
http://trotsafrikaans.peperonity.net/
18.01.2007 13:10 EST,
01.08.2006 06:00 EDT,
Hi. Baie dankie vir jou besoek aan http://sabuddy.peperonity.net Soos belowe het ek jou link gesit by my Afrikaanse skakels by http://afrikaans.100.peperonity.net
28.07.2006 13:42 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.