peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


donkiekar.peperonity.net

~*Pyn van 'n Droom*~

Die Pyn Van n Droom


Ek moes 'n droom teruggee wat
nie behoort het aan my nie:
geluk wat soos 'n reenboog net
vir 'n oomblik bestaan.

Ek moes myself prysgee vir
'n onbestemde land sonder
groot geel sonneblomme, sonder
silwer sterre en suiwer stiltes en
is ek met drie swepe geslaan omdat
ek saadjies op rotsformasies
wil plant en omdat
lente nie in die sneeu wil groei nie.

Geskryf deur: Coeleen Fourie


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.