peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


media - Newest pictures Animation Animals/Nature Animated
donkiekar.peperonity.net

*~*Sterrebyeenkoms*~*


Eindeloos le swart
die donker poel
van nag en hang
soos spieelskerwe:
weerkaatste sterfragmente
in maandeurdrenkte
glans gevang.

Ons doodgebore drome
het soos sterre
in die niet versmelt en stil
verlate leemtes
huiwer in die keerkring
van hul laaste spore.

Geskryf deur: Coeleen Fourie


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.