peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


butterfly - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.peperonity.net

~*~* n GeDig *~*~

Gedig sonder naam


Wat is die herinnering dan tog na die glim van gister wat in elke silwermaan se suiwer glans die mag verbeeld en my so naby jou tere omswerwinge in die lee sfeer bring dat ek selfs my hand kan uitstrek na jou profiel in die ruimte al het ek jou ver en diep weggesluit en toegegrendel.

Mettertyd het realiteit geskep in die dekor van my hart en was jy die kleur wat my doel gegee het in die grys skildery wat ek nooit verder voltooi kon kry nie soveel volmaaktheid was nie geoorloof nie bestaanbaar die hemel is
uitspanselgroot en jy, n verre flikkering in jou swerwers wentelbaan.

DEVR: COELEEN


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.