peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


rain - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

*~ Reen in my hart~*


Iets het meegegee, gebreek soos n swaar wolk of dam jou woorde was die weerligstraal wat vasgesteek het soos n pyl uit die boog van jou mond.
Iets so fel, finaal die nagwind fluister, dit echo deur die lee kamers van my stukkende hart.
Al wat oorbly is die vlaag en neerlaag van die storm binne my. Dit reen hier in my hart.

DEUR: COELEEN


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.