peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


pilgrim - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

~*~*~Teespraak~*~*~


Mens dig noodgedwongener oor ondraaglike dinge
of dinge wat eintlik geen reg het om te bestaan,
gebeure wat eintlik ontken moet word of genegeer -
maklik gese en nie minder maklik gedaan

tensy jy hul tog in die oog kyk, betas en takseer
en met steeds ondernemender woordegogel besweer.
Ondraaglikheid, onaantasbaarheid tel dan nie meer
behalwe as prikkel om teespraak aan te gaan.

DEVR: ELIZABETH EYBERS
UIT: RESPYT


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.