peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


media - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.peperonity.net

*~*Offerande*~*


Al wat ek het
is joue, as jy t'rug wil keer.
Gee my maar net
die ure van ons vreugde weer.
Hier in die tuin
staan donker-bruin
die somber boom van smart.
En deur die lee stilte dreun
die doodsklok van my hart.

DEUR: I. D DU PLESSIS


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.