peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


velde - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.peperonity.net

*~*Ongetitel*~*


Iewers het ek nooit gereis nie daardie groene verte verby alle herinnering jou oe dra hul stilte in jou geringste gebaar is daar iets wat my omsluit of wat ek nie durf aanraak nie iets te na

jou oe van landskappe sal my maklik blootle al het ek my hart gesluit soos twee hande jou ontvou my keer op keer soos die lente bedrewe en heimlik haar eerste roos

en as jy my sou verlaat geslote dan sou my voorhoof sluit mooi en onmiddelik soos die hart van n blom sou droom van n wit sneeu wat alles oral bedek

niks wat ons in hierdie wereld kan besin ewenaar die krag van jou broosheid die tekstuur van jou oe tref my die groen van sy velde en bevestig die ewige en die viraltyd met elke sug

ek weet nie wat dit is wat jou laat toevou en ontvou nie ek verstaan net erens op my reise die stem van jou oe is dieper as alle rose nee nie eens die reen het sulke klein hande

DEUR: INGRID JONKER
VRYE VERWERKING E.E CUMMINGS


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.