peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


donkiekar.peperonity.net

*~*Lappop*~*


In gebondenheid
en stille verlatenheid:
Tog vreemd
die rymlose ritme
van my hart.

En dan weer,
die kille vrees
dat jy weer
die kamers van my siel
opsoek en
deurdringbaarheid ontsluit
na my reeds verbloemde
smart.
Terwyl gekneusde blompspatsels
aan die mure pryk
soos bloed.

In gebrokenheid die
eindelose leed
vasgevang
in jou verraad.
Geskulp soos n mot
se winterskleed.
In ballingskap van
leef en lig ont-hou.

En die kettings
bind my hart
gesluit oor jou
verwerpingsmag.

n Strepie lig wat
deur die skrefie loer
val ylings teen
die muur se bars.
n Stil-weet rooirokpop
le op die vloer
in roet en stof en as.

DEUR: COELEEN


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.