peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


flower - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

*~*~Sonnet~*~*


Hoe kan ek hierdie hete hart betig dat hy jou minder lief moet he?
Dis makliker om aan die oe lig en kleur en aan die ore klank te ontse.
Die voedsel wat die liggaam elke dag aanvaar kan ek eenvoudiger vervang met brood en water as om te verwag dat daar n end moet kom aan hierdie drang wat so noodwendig en onstilbaar van my diepste
kern uiting is. Ek kan die troebel bloed, die lee longe se dat hul moet afstand doen van suiwer lug, maar hoe kan ek die hete hart betig dat hy jou voortaan minder lief moet he?

DEUR: ELIZABETH EYBERS
UIT: Die Ander Dors 1946


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.