peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


wens - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

*~*~Wens~*~*


As hy wat jou gekies het jou verstoot
behou jy nog n droom tot aan die dood.

As hy wat jou gebind het by jou woon
dan kry jou dag n bloudruk, n patroon.

O, om te droom was nooit vir my n kuns,
liewer sou ek n daaddiploma wens.

DEUR: ELIZABETH EYBERS


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.