peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


pelgrim - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

~*~Pelgrim~*~


Nee, in jou koelte,
kom ek nooit weer rus.
Daar lawe ek my nooit weer.
Jou oase het ontaard in
n kuierplek vir ongediertes
en slange het in jou verdorde blare
nes kom maak.

Gister was jy vol lewe
en groen lower.
Vandag is jy net n herinnering
van suiwer water
en n toevlug
vir moeê voete.
Maar nou, het jy verander
in n moeras van slyk.

deur: COELEEN


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.