peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


pad - Newest pictures
donkiekar.peperonity.net

~*~ GEBED ~*~

*~**~*~**~*

Laat my nooit die grond
verlaat nie.
Laat my in U skadu bly
gee dat elke aand se vreugde
en vrees
eint'lik nietig word vir my.

Elke dag is n gedagte
elke kamer net vir U,
elke aardse droom van rykdom
en roem
net n skadu teen die muur.

Elke afdraaipaadjie ken ek
elke keer het ek verdwaal
elke keer het U my iewers
kom haal
maak dit Heer U laaste maal.

Wat ek is is net genade
wat ek het is net geleen
eint'lik smag ek na U waters
van rus
lei my Heer vanaand daarheen.

**~*~**~*~**
Woorde & musiek: KOOS DU PLESSIS


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.