peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


tweeling - Man
gay.afrikaans.peperonity.net

Die Tweeling

Die Tweeling.

Ek bly op ‘n klein plattelandse dorpie. Hier is baie sexy ouens, maar jy moet maar versigtig wees met hoe jy dinge benader. As jy nie diskreet is nie, kan jy vergeet daarvan om enige aksie te kry. Maar as jy jou oë oop hou kan jy so nou en dan ‘n gelukkie raakloop.

Dis nou waar die identiese tweeling, Wickus en David inkom. Ek ken hulle al van laerskool dae af. Hulle was maar nog altyd ‘n handvol en hulle ouers moes maar hare op hulle tande hê om hulle groot te kry. En wat ‘n goeie werk het hulle nie gedoen nie…

Hulle is weg na ‘n ander hoërskool en k het hulle net so nou en dan gesien in die dorp. Ek is toe weg om te gaan swot en toe ek terug kom het die mannetjies ontwikkel in twee warm boikies! Ek het self nie te sleg gelyk nie omdat ek stoei as sport op varsity beoefen het.

Albei het ontwikkel in lang kêrels met ligbruin hare en donkerbruin oë. Die plattelandse son het hulle gesigte en lang gespierde bene goudbruin gebrand en mens kon sien dat die aktiviteite op die plaas hulle bolywe goed gedoen het.

Een aand het die dorp se rugbyspan ‘n wedstryd teen ‘n toerspan gespeel. Almal was op die paviljoen, David en Wickus het so skuins onder my gesit. My oë het kort-kort gaan rus op hulle sterk skouers wat onder die t-hemp beweeg en die sexy bene wat by hulle PT broeke uitgesteek het.

Toe dit halftyd is, moes ek ‘n draai gaan loop. Die badkamer was leeg en ek het reguit na die middel van die krip toe geloop en my piel uitgehaal om te pis. Oomblikke later was daar twee mans aan beide my kante. Tot my verbasing was dit Wickus en David. Ek het so onopmerklik probeer kyk en gesien dat die twee boertjies lekker lang trille sonder voëlvelle het.

Voor ek my kom kry word my piel al hoe stywer en ek voel hoe my gesig rooi word van skaamte. Wickus het skaamteloos na my ereksie gekyk en iets vir sy broer beduie. David het sy piel weggesit en na die deur geloop.

Ek wou eers sug van verligting, maar toe sien ek dat hy die...


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.