peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


blonde grappies - Animated
henryschat.peperonity.net

blonde grappies1

DIE TWEE BLONDS GAAN KYK ‘N FLIEK EN SO HALF PAD DEUR DIE FLIEK DRAAI DIE EEN BLOND NA HAAR VRIENDIN EN SE DAT DIE OU HIER LANGS HAAR BESIG IS OM DRAAD TE TREK. HAAR VRIENDIN SE VIR HAAR DAT SY DIE OU MAAR NET MOET IGNOREER. “EK WIL HOM IGNOREER MAAR HY GEBRUIK MY HAND”.

DIE BLOND SIT IN DIE HAARKAP SALON MET OORFONE OP HAAR ORE. SY SE VIR DIE HAARKAPPER AS HY DIT AF HAAL SAL SY DOOD GAAN. NA 'N LANG GESUKKEL WIP HY HOM EN RUK DIE OORFONE AF. DIE BLOND VAL DOOD NEER EN HY TEL DIE OORFONE OP EN HOOR "ASEM IN, ASEM UIT, ASEM IN, ASEM UIT"

DIE BLOND SIT IN DIE KROEG EN ONTMOET DIE MAN. "AANGENAME KENNIS MY NAAM IS THEUNIS" SY ANDWOORD "DIS 'N VREESLIKE LANG NAAM, HOE GAAN EK DIT ONTHOU". "O SE HY, LAAT HOM RYM MET PENIS DAN SAL JY ONTHOU". HULLE REEL DAT HY HAAR DIE VOLGENDE AAND BY HAAR HUIS SAL OP LAAI VIR 'N DATE AS SY SE THEUNIS WANNEER SY DIE DEUR OOPMAAK.
DIE VOLGENDE AAND MAAK SY DIE DEUR VIR HOM OOP EN SE: "HALLO GIEL".

'N BLOND STAAN VOOR DIE COKE MASJIEN EN BLY 2 RANDE IN GOOI. NA ‘N RUK IS DAAR 'N RY MENSE AGTER HAAR EN 'N MAN VRA HAAR OF HY OOK 'N BEURT KAN KRY? SY ANTWOORD HOM "KAN JY NIE SIEN EK WEN ELKE KEER NIE!

DIE BLOND KON NIE 'N "P" SE NIE, EN HAAR KEREL SE NAAM IS PIETER. PIETER BELOWE OM MET HAAR TE TROU SODRA SY 'N "P" KAN SE. DIE BLOND GAAN TOE VIR SPRAAK LESSE EN EEN AAND SE SY VIR HOM "PIETER EK IS LIEF VIR JOU" DIE TROURELINGS WORD GETREF EN DIE AAND MET HULLE WITTEBROOD LE SY IN DIE BED EN WAG VIR PIETER, HY STAP POEDELNAKEND DIE KAMER IN EN SY SKRIK SO GROOT EN SE "IETER, IETER, MET DAAI IEL GAAN JY MY OES VERWOES.

DIE BLOND, BRUNET EN ROOIKOP LE IN DIE KRAAMAFDELING. DIE SUSTER BRING DIE BRUNET SE BABA VIR HAAR EN SE VIR HAAR DIS 'N FRIS SEUN. DIS NET SOOS SY DIT BEPLAN HET WANT SY WAS BO OP TOE HULLE SEX GEHAD HET. DIE SUSTER BRING DIE ROOIKOP SE BABA EN SE DIS 'N FRAAI DOGTER. DIE ROOIKOP SE DIS NET SOOS SY DIT BEPLAN HET WANT SY HET ONDER GELE TOE HULLE SEX GEHAD HET. EWE SKIELIK BEGIN DIE BLOND HISTERIES TE HUIL, DIE SUSTER STORM NADER. DIT BLOND SNIK TOE DAT SY NIE 'N HONDJIE WIL HE NIE WANT HULLE HET DIT “DOGGY STYLE” GEDOEN.

DIE BLOND SIT IN DIE RESTAURANT EN DIE KELNER VRA VIR HAAR, "SOP VIR U?" SY SE TOE VIR HOM, "PASOP VIR JOU OOK!"

DIE OU STOP BY DIE KROEG VIR ‘N “NA WERK RELAXER” EN NA SO 10 MINUTE IS HY EN DIE BLOND LANGS HOM DIEP IN GESPREK. DIE BLOND MAAK DIT DUIDELIK DAT SY ENIGE IETS SAL DOEN EN TOE DIE OU VIR HAAR SE DAT HULLE MOET GAAN SPYKER SE SY VIR HOM DAT SY VRA R100, 00 VIR ‘N ½ UUR. HY SE DAT HY NET R20 BY HOM HET MAAR DIE BLOND WIL NIE MINDER AS R100 AANVAAR NIE EN TOE LOS DIE OU DIT MAAR EN GAAN HUIS TOE. LATER DIE AAND WIL DIE OU SE VROU ‘N DRANKIE GAAN DRINK EN TOE HULLE BY DIE KROEG INSTAP KOM DIE BLOND DADELIK OOR GESTAP EN SE VIR DIE OU “SIEN JY NOU, KYK WAT KRY JY VIR R20”

DIE MAN "FLIRT" MET DIE BLOND EN FLUISTER IN HAAR OOR: "EK WIL JOU VIR MY VROU HE". "WAT WIL JOU VROU MET MY DOEN", FLUISTER SY TERUG.

DIE BLOND RY IN DIE HYSBAK, 'N MAN KLIM IN EN STAMP HAAR PER ONGELUK OP DIE BORS MET SY ELMBOOG, VERSKOON TOG JONGE DAME MAAR EK IS SEKER AS JOU HART SO SAG IS SOOS JOU BORS SAL JY MY VERGEWE? MENEER SE SY, AS ALLES AAN JOU SO HARD IS SOOS JOU ELMBOOG, SAL EK BY KAMER 102 WEES!

V: WAT IS DIE ALGEMENE SA MAN SE IDEE VAN HELP MET HUIS SKOONMAAK?
A: HY SIT DIE TIOLET DEKSEL NEER

V: WAT IS DIE VINNIGSTE MANIER VIR ‘N VROU OM VAN 90 KG ONGESOEKDE VET
ONTSLAE TE RAAK?
A: SY SKEI HAAR MAN

V: WAT IS DIE DEFINISIE VAN 'N GERAAMTE?
A: 'N DIEET WAT TE VER GEGAAN HET

V: AS JY ‘N PIEL HET WAT TEEN JOU VOORKOP SIT HOE VER GAAN JY KAN SIEN?
A: JY GAAN NIE KAN SIEN NIE, WANT JOU BALLAS HANG IN JOU OE

V: HOE MAAK JY ‘N DOOS WAG?
A: EK SAL JOU MORE VERTEL

V: AS ‘N MAN SE VOEL 40CM LANK IS EN 3KG WEEG, DIE LINKERBAL 1KG EN DIE REGTER
BAL 900G. HET JY GEWEET DIE MAN SAL DAN 95KG WEEG?
HOE WEET JY?
A: EK HET MY SELF VANOGGEND GEWEEG

V: AS ‘N MAN SE PIEL 1KG WEEG, HOEVEEL WEEG ‘N DOOS?
A: GAAN KLIM OP DIE SKAAL

V: HOE LYK ‘N DOOS?
A: GAAN KYK IN DIE SPIEEL

AANGESIEN DIE REGEERING MEESTE VAN DIE DORPE SE NAME VERANDER HET, HET ONS ‘N PAAR IDEES WAT ONS GAAN VOORLE VIR DIE HERNAMING VAN SEKERE STEDE:

JOHANNESBURG – GAUTENG
KAAP STAD – MOUNTENG
DURBAN – HANGTENG
BLOEMFONTEIN – NOTHENG
PORT ELIZABETH – FORGOTTENG



V: WAT NOEM JY 'N BOEMERANG WAT NIE TERUG WIL KOM NIE?
A: 'N VOKKEN STOK

V: HOEKOM SPYKER HIPPOS IN DIE WATER?
A: HOE ANDERS HOU JY ‘N “500 Kg PUSSY” NAT

V: WAT SE DIE SKILPAD AS HY OP DIE SLAK SE RUG RY?
A : WHHHHIIIIEEEE!!!

V: WAT SE DIE SLAK AS HY OP DIE DUISENDPOOT SE RUG RY?
A: (SE BAIE STADIG) NIE SO VINNIG NIE

V: HOEKOM WAAI DIE KONINGIN NIE MET "DIE" HAND NIE?
A: WANT DIS MYNE

V: WATTER HOLLYWOOD AKTEUR HET SEKS MET HONDE GEHAD?
A: LASSIE

V: HOEKOM HARDLOOP KOOS MET "JUMP-STARTERS" IN DIE STRAAT AF?
A: HY HET GEHOOR HULLE STOOT SY VROU ONDER IN DIE STRAAT

V: WAT SE DIE VARK AS HY TEEN DIE MUUR VAS HARDLOOP?
A: "SNORK - GGGRRRHHH - FOK"

V: WAT NOEM JY 'N VOEL SONDER VLERKE?
A: 'N LOOP

V: WAT IS GEEL MET SWART STREPE EN SIT WYDSBEEN OOR 'N BLOM?
A: MAYA DIE HOER

V: WAT IS SWART EN HARIG EN LOOP DEUR DIE BOS?
A: FIELA SE KONT

V: HOEKOM SIT DIE DROL IN DIE HOEK EN HUIL?
A: SY BAAS HET HOM SOPAS UITGEKAK

V: HOE WEET JY AS 'N HOER VERKRAG IS?
A: DIE TJEK HOP

V: WAT IS DIE BELANGRIKSTE "R" IN PRETORIA?
A: DIE "R" IN PROES STRAAT

V: GEHOOR WAAR BOU HULLE 'N NUWE TAMPON FABRIEK IN PRETORIA?
A: OP DIE HOEK VAN BLOED EN PROES STRAAT

V: HOE WEET JY OF JY 'N SLEGTE DAG GAAN HE?
A: JOU RICE CRISPIES IN JOU BORD SE SNAP, CRACKLE, VOKKOF!

V: WAT IS DIE MANLIKE VORM VAN "CAKE FLOWER"
A: SELF RISING FLOWER

V: WAT IS FOUT MET BAFANA-BAFANA
A: HULLE HET NIE ‘N DOEL IN DIE LEWE NIE

V: WAT IS DIE DEFFINISIE VAN LIEFDE?
A: 'N SWEER WAT IN DIE HART BEGIN EN VAN ONDER AF OOP GESTEEK WORD

V: WAT IS DIE TOPPUNT VAN LUIHEID?
A: TROU MET ‘N SWANGER VROU

V: WAT IS DIE TOPPUNT VAN GELUK?
A: TWEE MOFFIES MET ‘N PRAM

V: WAT SE TIPE EIERS BROEI NOOIT UIT NIE?
A: 'N MAN SE EIERS - SY VOEL STAAN TE VEEL OP

V: HOE WEET JY AS DIT ‘N AUSTRALIANSE STAG PARTY IS?
A: ‘N SKAAP SPRING UIT DIE KOEK UIT

V: WAT IS DIE TOPPUNT VAN JAGS?
A: AS DIE MEISIE VAN DIE OU SE BEEN AFKLIM EN DAAR'S ‘N LOVEBITE OP SY BEEN

V: HOEKOM KRY MANS NIE "MALKOOI" SIEKTE NIE?
A: WANT HULLE IS ALMAL VARKE

V: HOEKOM IS SA MANS NET SOOS MIKROGOLF ETES?
A: 90 SEKONDES EN HULLE IS KLAAR

V: WAT SE SPEEDY CONZALES VIR SY VROU OP HULLE "HONEYMOON" AAND?
A: MAAK OOP, MAAK TOE, MAAK COFFEE

V: HOEKOM IS JOU HOND SE NAAM VIS?
A: WANT HY BYT NIE

V: WAT IS ‘N VRYSTAATSE MOFFIE?
A: ‘N OU WAT MEER VAN MEISIES AS VAN RUGBY HOU

SWAAR TYE

DIE 2 PROSTITUTE STAAN OP DIE STRAATHOEK EN BESPREEK BESIGHEID. "MY BESIGHEID IS SO SLEG", SE DIE EEN, "DAT EK 50 % MET MY PRYSE MOES GEVAL HET". "DIS NOG NIKS", SE DIE ANDER EEN, "EK MOET ELKE DAG IEMAND VERNIET 'N BLOWJOB GEE OM IETS IN DIE MAAG TE KRY!"

DIE PARTYTJIE

DIE KOELIE HOU 'N FANCY-DRESS PARTYTJIE EN SE VIR DIE GASTE " NO, SEE, YOU MUST ALL COME DRESSED AS AN EMOTION". DIS DIE AAND VAN DIE PARTYTJIE EN DIE EERSTE GAS DAAG OP - HEELTEMAL KAAL, HEELTEMAL ROOI GEVERF. DIE GASHEER WAG HOM BY DIE DEUR IN "NO SIES MAN, I'VE TOLD YOU TO COME DRESSED AS AN EMOTION!" DIE GAS SE "NO, SEE I AM, I AM RED WITH ANGER!!" DIE GAS HEER IS TERVREDE EN LAAT HOM INGAAN. LATER DIE AAND KOM DAAR 'N ANDER GAS, OOK POEDELNAKEND EN HEELTEMAL GROEN GEVERF. DIE GAS HEER KEER HOM OOK VOOR "NO, SIES MAN, I'VE TOLD YOU, COME DRESSED AS AN EMOTION!" DIE GAS SE "NO, SEE I AM. I AM GREEN WITH ENVY!!" DIE GASHEER IS TERVREDE EN LAAT HOM DEUR. HEEL LAAT DIE AAND KOM DAAR WEER 'N GAS - HEELTEMAL KAAL EN SY MENEER HANG IN 'N BAK CUSTARD WAT HY VOOR HOM HOU. DIE GASHEER IS ONTSTELD EN SE WEER "AG NEE SIES MAN, I'VE TOLD YOU COME DRESSED AS AN EMOTION!" SY GAS SE VIR HOM "BUT I AM - I AM FUCKING DISCUSTED".

‘N GELUKKIE

DAAR IN DIE KAROO WOON 'N BOER EN ALLES GAAN GOED. EEN VRYDAG MIDDAG STEEK 'N SWERM BYE HOM DAAR WAAR DIT SAAKMAAK. SY VROU JAAG MET HOM DOKTER TOE, TOE SY DIE SWELLING SIEN SMEEK SY DIE DOKTER DAT HY ASB NET HAAR MAN VIR DIE PYN MOET BEHANDEL EN GROOT, GROOT ASB DIE SWELLING MOET LOS.




IRONIES

DIE 2 TAMPONS STAP DIE STRAAT AF. TWEE MANS KOM VERBY EN BEKYK HULLE." WHY ARNT THEY SMILING?" VRA DIE EEN MAN DIE ANDER. "DON'T WORRY, THEY ARE JUST STUCK UP CUNTS" SE DIE ANDER EEN.

HOE KLEINER HOE BETER

DIE MIERTJIE IS JAGS EN DIE EERSTE DING WAT HY SY OE OP LE IS 'N OLIFANTKOEI WAT DOER ONDER 'N BOOM STAAN. HY STORM MET HAAR BEEN OP TOT DAAR WAAR DIT SAAK MAAK EN BEGIN BESIGHEID DOEN. NET TOE HY OP FYNDRAAI KOM VAL DAAR KOKOSNEUT UIT DIE BOOM OP DIE OLIFANT SE KOP. EINA! SKREEU SY. "SUFFER BABY, SUFFER SKREEU DIE MIER TERUG!!

DIE MAN SLUK 'N TEELEPEL IN TOE KON HY HOM VIR 2 MAANDE NIE ROER NIE.

TIPIES MANS

MEESTE MANS OOR 40 SPEEL JUKSKEI. EERS JEUK HULLE, DAN SKEI HULLE.

ARM MOEDE

DIE EEN BUURVROU SE VIR HAAR VRIENDIN WAT BY HAAR KUIER "SIES TOG, MY BURE KLINK VREESLIK ARM." HOEKOM, VRA DIE VRIENDIN. "NEE JONG HULLE GAAN VREESLIK TEKERE OM DAT DIE BABA 'N 2c INGESLUK HET".

EK BLY MOS HIER

DIE OU IS STORMDRONK, EN RY LAAT DIE AAND MET EEN HENGSE SPOED BY SY ERF IN. DIE SPIETKOP SIEN HOM, JAAG HOM AGTERNA EN SE: “HOEKOM WYS JY NIE JY GAAN DRAAI NIE?”
“HOEKOM MOET EK? “VRA DIE OU.” ALMAL WEET EK BLY HIER.”

WASDAG

DIS ALBY DIE MAN EN DIE VROU SE TWEEDE HUWELIK. HULLE BESLUIT TOE DAT AS HY IETS WIL HE SAL HY VOOR DIE KINDERS VRA OF "HY SY WASGOED IN HAAR WASMASJIEN KAN WAS". DIE EERSTE AAND VRA HY HAAR, EN SY SE "NEE". DIE TWEEDE AAND KOM EN HY VRA HAAR WEER OF HY SY WASGOED IN HAAR WASMASJIEN KAN WAS, WEER SE SY "NEE" DIE DERDE AAND VRA HY NIKS EN SY WONDER HOEKOM EN VRA HOM "WIL JY JOU ...
Next part ►


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.