peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


iloveyounicetomeetyou
luvz0ne.peperonity.net

>~>Special dedication to Fly<~<

>~>Die numba dedicate ek vir daai brazze wat gevat is vir n mase sê dai g0oze,jy onthou jy vi my?as sy wil maak of sy te w0elig is vir j0u kry j0u n betere vr0u..s0rry girl s0rry girl...
Onthou jy nog vir my,jy's dan nog laaskeer so lekker belowe jy sal verewig saam met my bly,back in d day,ek en jy bly stry,remember jy,h0e ek j0u butt0nz gepush het t0tdat jy moes skree mayday,mayday,want ek onthou hoe jy jou feelings gefake het,0nne trane dat j0u ma elke five minutez ini kame gat kyk het,watt gwaan ekt my dinge laat staan,remember h0e jy gesê het ek's evasive like die taliban,remember h0e jy vir almal gese het Easy was j0u man,easy was n cunt,daai was net n hele fr0nt,ek w0u geh0oks het want ekt gecheck jys met n pela,n0u kan die hele wêreld sien hoe vaak is Easy rêrig,En Hyperel was my pêl,my vertel van j0u m0odswings,The wh0le mxit said u do things,bt jy't belowe vir Easy sal jy doodgaan,maar jy lewe dan nog,nog beter jy lewe met n ander man,nou almal sê Easy het over daai m0liva,0m the check ekt russian r0ullete gespeel vir j0u my mamasita....
>verze2<
Jy's seker bly oor die kak wat jy aangevang het,hoe kan ek n gasket blaas as jy die rede is vir my verlange,jy's dan einste die cause van al my drange,ek is nie kwaad vir jou nie as ek jou sien hou net weg jou wange,ek't n dis0rder gedevel0p jy m0et gna check,as ek mense kry wat my vat vir n apie girl ek klap net,i use to think i know her situation ek was m0s n regular c0mmuter,toe sny jy my like ou trackz enr0ue my r0etes,get with the programme is wat hule sé,lyk ek s0ez n v0k0n c0mputer,jy's soos n virus in my system en ek soek hom,my bewitch like u visited n d0ek0m,dis Chickz s0es jy wat braz laat snap,ek kan nou niemand meer vertrou except my vr0u en ha naam is rap,die numba dedicate ek vir al daai heartbr0ken j0ngetjiez,jy't seke gedink dit gaan o0r j0u nhai s0rry girl jy g0getie...<~<


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.