peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


maaksoworsie.peperonity.net

*VET PRET OM DIE KAMPVUUR*

MET GENOEG BELANGSTELLING VAN DIE CHATTERS EN BESOEKERS KAN ONS ELKE SONDAG AAND VET PRET OM DIE KAMPVUUR HE.ELKE SONDAG N ANDER TOPIC VOORSTELLE KAN HIER GELAAT WORD,SO DIE CHATTERS SE HULP WORD IN GEROEP SONDER N TOPIC KAN DAAR NIE VET PRET WEES NIE! REELS:FUN AND GAME NO FIGHTING! ELKE VRYDAG SAL TOPIC VIR SONDAG GETEXT WORD HIER! EERSTE CHATTER WAT ENTER MET NICK DUS SY NICK,SO 2DE CHATTER MET SELFTE NICK MOET ANDER NICK KIES! REG GERAAI DEUR N CHATTER,WEES GAME EN EERLIK EN HERKEN DIS REG!
15 Comments:
kan iemand my se hoe kan kan in di chatroom in ga asb
18.11.2011 03:53 EST,
He
03.07.2011 11:37 EDT,
Helo
03.07.2011 11:36 EDT,
vok dis leka
01.03.2011 12:26 EST,
hh
02.02.2011 12:05 EST,
Wat dink mans laat ñ vrou die meeste spesial voel, soos blomme, uit eet. . .?
10.08.2006 01:16 EDT,
Ek sê hou n raai wie's ek aand.
03.08.2006 02:59 EDT,
Diep teleur gestel in chatters,die blad word oorweeg om verwyder te word!
30.07.2006 19:49 EDT,
Sondag aand se Vet Pret sal Noot vir Noot wees.Chatters gee n 'clue' en almal raai wat'se liedjie is dit.Kom ons almal neem deel in die 'game' en maak dit n aand van Vet Pret speletjie begin half 8.
28.07.2006 02:48 EDT,
Ek sê kom ons hou n aand van raai wie is ek, soos iemand kom op as "sportster", knoop geselsies op en gee clues uit soos "eks lank en die vrouens love my, ek swem...ens" en dan raai die ander deelnemers die antw is ryk neetling. Aha. Almal raai wie is almal. Nou dit noem ek vet pret. Jason
26.07.2006 05:47 EDT,
Wat van swamp idols? Elke chatter gebruik n naam van enige idol of selfs judge? Dit kan vet pret wees. Jandré
26.07.2006 05:44 EDT,
Jamr julle ek beitji stadig lol. . . Ekt gednk aan n musikante aand wa chatters inkm met sanger name. Of selfs diere/voels. Ma sangers beter, dan sing ons di aand deur, amper soos n masker bal. Danki v n wonderlike site Fiona en Shrek. Mwah+drukki. . . Bikinigal
23.07.2006 14:16 EDT,
A.G.V. GEEN BYVOEGING OP DIE BLAD VAN VOORSTELLE DEUR DIE CHATTERS SAL DAAR NIE N VET PRET AAND VANAAND GEHOU WORD NIE!
23.07.2006 07:56 EDT,
Strokie prente-kinder karakters soos 'Heidi,Liewe Heksie',ens.Chatters enter met so n karakter naam.
17.07.2006 11:16 EDT,
Elke chatter het n 'favourite'woord wat gebruik word op site'Like Fiona gebruik die woord mur so sy word met die woord erken.Elke chatter verander nick na sy/hy favourite woord toe.Dis dan jou nick vir die aand,en so raai almal wie jy is.Geen geluide as nicks nie 'like'hmm,mmm,grrr,ens.want almal gebruik dit.
17.07.2006 08:53 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.