peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


love - Newest pictures Animation Comics/Fantasy/Anime Animated
mericale.peperonity.net

SUKSES v LIEFDE is in LIEFHÊ nie die resultate

Daarvan ni.J is'potlood in di Hand v God.

Wat'n liefdesbrief aan di wêreld skryf
U lewe getuig van wie u is.
God se onsterflike liefde -Jes.54:10.Berge kan padgee,heuwels kam wankel,maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie.Met God se liefde vir jou,moet nooit die feit uit die oog verloor dat Jesus jou oneindig liefhet met'n ewige en volmaakte liefde nie.
Hy sal jou van jou laste en vermoeienis verlos as jy in gebed en geloof na Hom toe gaan.
Hy sal jou vrees,bekommernis besweer en aan jou sy Heilige Gees gee om jou oorvloedig te vertroos en op die pad van geregtigheid voort te lei.
Wat die onstandighede ook al mag wees en hoe donker die toekoms ook al mag lyk,as jy God op sy Woord en sy beloftes wil neem en ma Hom toe wil draai in jou tye van beproewing,kan jy davan seker wees dat jy die Here se seën sal geniet,sowel as sy vrede wat alle vrees verdryf(vlg. 1 Joh.4:18).
2 Kor 13:13~Die genade van die HERE JESUS CHRISTUS en die liefde van God en die gemeensjap van die Heilige Gees sal by julle almal wees.~
Daar is geen manier waarop ons die Here na reg kan betaal vir sy onpeilbare liefde vir ons nie..maar ons kan,en moet ons lewe vir Hom oopstel sodat ons instrumente kan wees om sy liefde aan ander deur te gee.Dit is immers
Christus se bevel dat ons mekaar moet liefhê soos ons onsself liefhet,
En Hy ons liefhet.Gedagtig aan ons menslike swakheid en broosheid kan ons dit nooit uit ons eie krag doen nie.
Deur die liefde van God en die genade van Jesus Christus word ons deur die Heilige Gees in staat gestel om sy werk te doen en sy liefde te versprei onder almal met wie ons in aanraking kom(vlg Hand.1:8).


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.