peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


red rose opens - Newest pictures Animation Animals/Nature Animated
mericale.peperonity.net

WARE RYKDOM

LUK12:20-21~Jou dwaas.Vannag ng sal j lewe van j opgeeëis word,en wi kry dan als wat j bymekaar->

Gemaak het?So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.
Ps 2:5-7~U is nie'n God wat onreg verdra nie,die kwaad het by U geen plek nie.
Hooghartiges durf nie voor U kom nie.U haat almal wat onreg doen,
U roei alle leuenaars uit.Die Here verafsku moordenaars en bedrieërs.Here,ons Here hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde
As ons God het by jou sal jy nie struikel nie.Laat julle voete nie davan afwyk nie.Wanneer u roep,God sal antwoord,God beskerm,Hy red met sy swaard(die Woord)Dit is God wat die oorwinning gee.
Leef in geregtigheid,laat jou lig helder skyn,wat God doen is volmaak,wat die Here sê is suiwer.
Die Woord van die Here sê is volmaak.Die gebod van die Here is helder,die bepalings is reg.Lees Ps 19.Mag wat julle sê,doen en dink aanneemlik wees voor die HERE.
Ons Rots & Verlosser.Mag die Here als gee wat u vra,dit weet ek die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee!Uit die hemel verhoor die Here sy gebed,die Here gee deur sy groot mag die oorwinning.,vertrou op die Naam van die Here.
Ps 25 gebed tot God-maak my U weë bekend,leer sy paaie,laat u gelei word na waarheid,liefde en trou.Laat jou oë op God want dis Hy wat u voete uit die vangnet hou.
God lei jou op'n gelyke pad,hou moed,wees sterk en hou goeie moed.
Skuil by die Here Die poort is na die Here toe.Laat jou grootste skat in jou hart wees.Maak vir jou hemelse skatte bymekaar,dis suiwer goud,loof en prys sy Naam,besing sy grootheid,loof Hom
Aan sy liefde is da geen einde nie.Gee ag np die pad wat Hy jou wys.Hy skenk Genade,krag,vrede,verryk jou lewe,insig,lewens hoop,nuwe lewe,
Met eie hande het Hy ons gemaak,GOD DIE EWIGE LEWE-GROOTSTE SKAT,WAT.JY.NIE kan koop nie.Behoort aan Hom en dra vrug,staan vas,biddend met vertrou en geloof
Die Vrug van jou arbeid sal jy geniet Mag die Here jou seën uit SION.seen in die Naam van die Here.Vind rus,word vry.Prys die Here.Gebed:Here aan U liefde is da geen einde,dankie vir als wat U vir ons doen.Ons loof U my Vader Amem


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.