peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


heart - Newest pictures Animation Animated
mericale.peperonity.net

DIE TONG

Wat die hart van vol is,loop die mond van oor!

Meeste mense is geneig om eers te praat,voor hul regtig dink wat hulle sê.
Ps 34:13-15.As iemand die lewe liefhet en'n lang lewe begeer om die goeie te geniet,
Moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens.
Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is,soek vrede en jaag dit na!
Matt.15:10-11.Wat 'n mens onrein maak~Julle moet nou luister en verstaan!Dit is nie wat by die mond ingaan wat die mens onrein maak nie.
Maar wat by die mond uitkom,dit maak die mens onrein.Dan ook vers17-20.
Jesus antw:Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan,na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie?
Maar wat by die mond uitkom,kom uit die hart,en dit is die dinge wat die mense onrein maak.
Uit die hart kom slegte gedagtes:moord,owerspel,onkuisheid,diefstal,vals getuienis,kwaadpratery.
Dit is die dinge wat 'n mens onrein maak,maar om met ongewaste hande te eet,maak'n mens nie onrein nie.
Mark 7:14-23.vers (18-23),SO dan verstaan julle dit nie?Begryp julle nie dat niks wat van buite af in'n mens ingaan,hom onrein kan maak nie,
Omdat dit nie in sy hart ingaan nie maar in sy maag 'en daarna uit die liggaam uitgaan?

Maar,het Hy verder gesê,wat van binne af uit 'n mens kom,dit maak'n mens onrein.Van binne af,uit die hart v die mens,kom die slegte gedagtes:
Onkuisheid,diefstal,moord,owerspel,hebsug,kwaadwilligheid,bedrog,losbandigheid,afguns,kwaadpratery,hoogmoed,ligsinnigheid.
Al hierdie slegte dinge kom van binne af en dit maak'n mens onrein.
Lees Jakobus 3,beheersing van did tong.dit gaan da oor dat almal van ons struikel,as iemand sê hy nooit struikel nie,is hy volmaak,by magte ook om sy hele liggaam in toom te hou.
Vir perde sit ons'n stang in die bek,en dan gehoorsaam hulle ons en ons het hulle hele liggaam onder beheer.
Dink maar ook aan skepe:al is hulle baie groot en al is die winde wat hulle aandryf,baie sterk,word hulle tog
Met 'n baie klein roertjie gestuur net waarheen die stuurman wil.So is die tong ook maar'n klein liggaamsdeeltjie,en tog het dit groot mag.
'n klein vuurtjie kan'n groot bos aan die brand steek.Die tong is ook'n vuur,'n wêreld vol ongeregtigheid,die deel v die liggaam wat die hele mens besmet.
Dit steek die hele lewe,van die geboorte af tot die dood toe,aan die brand,en self word dit uit die hel aan die brand gesteek.
Alles wat loop,vlieg,kruip of swem,elke soort dier word en is al deur die mens getem,
Maar geen mens kan die tong tem nie.Dit is'n rustelose kwaad,vol dodelike gif.Met die tong loof ons die HERE EN VADER,
En met die tong vloek ons die mense wat as die beeld v God gembk is.Uit dieselfde mond kom lof en vloek.
Lesers,so moet dit nie wees nie'n fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en brak water opborrel nie,
'n Vyeboom,my broers/susters,kan tog nie olywe dra nie,of'n druiwestok vye nie.'n Brak fontein kan mos nie vars water gee nie!
Ps 141 sit 'n wag voor my mond Here!lees dit asb:ek txt net vers 3 en 4~Sit 'n wag voor my mond,Here,hou tog wag oor wat ek sê.
Hou my gedagtes weg v verkeerde dinge,dat ek nie in sonde verval saam met die manne wat onreg doen nie,en dat ek nie deelneem aan hulle feeste nie.So liewe leser,dink voor jy praat!Dit kan jou die ewige lewe kos,en dit by jou verbygaan.God seeninge is my wens v jou.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.