peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


flower - Newest pictures Animation Animals/Nature Animated
mericale.peperonity.net

OM DIE GOLF VAN HOOP TE RY

JOU IDENTITEIT-Hoender(aasvoël) of arend (su;ikerbekkie)
JOU NATUUR - Herskep-2 Kor5:17/Rom 12:2.
JOU GEMOED-METAMORFOSE-Spr4:23 Practice makes......!
JOU UNIEKHEID,Jou naam,JY!-Sefanja3:17; Jesaja 43:1
JOU ROEPING....(Jou naam)vir Jesus 2TIM 1:19.
LEWENSRUIMTE EN LEWENSIN
'N DIMAMIESE LEWENSWYSE IS MOONTLIK!
¤Verheerlik God
¤ Voed jouself
¤Vasstaan in die waarheid
¤Vertoon daagliks die beeld van Jesus
¤Verkeer met medegelowiges
¤Verwag-God se krag,bystand,lyding,goedheid.
Verwag -God se seën(Efe 1:3
*Versoekings, aanvalle (1Pet 1 en 4)
Verwag-Oorwinning 2KOR 2:14
¤Verras mense
Vertel (Hand 1:8)
SPLINTERNUUT
My liewe vriende,kom ek sê nou vir julle wat julle moet doen om op die regte pad te bly:
Sorg dat julle geloof in God dag na dag sterker word.Bou julle lewe op God.
Laat toe dat die Heilige Gees se krag deur julle werk wanneer julle bid.
Laat God se liefde julle omring soos'n sterk muur.Doen altyd wat Hy vir julle sê.Dan sal julle sy liefde ervaar.
Herinner julleself voortdurend daaraan dat julle onderweg is na God se nuwe wêreld toe
Ons Here Jesus Christus sal persoonlik daar wees om julle te ontvang.Hy gee so baie vir julle om dat Hy vir julle die ewige lewe sal gee.Wat'n dag om na uit te sien!
Staan sterk dit is die boodskap :-)


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.