peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


Newest pictures Animation Animated
mericale.peperonity.net

Angels/Engele

Engele daar om ons bytestaan,boodskappe te bring ensv:

Engele word op die mens se pad geplaas
Die Woord sê hulle is"dienende geeste.,ter wille v die saligheid te w3 Heb 1:14.~Is hulle dan nie almal geeste in diens v God,wat Hy uitstuur om die te dien wat die saligheid gaan beërf nie?
Hulle begeer ook wel om meer v ons saligheid te weet Heb.1:6,7.en wanneer God die Eersgeborene in die wêreld inbring,sê Hy:al die engele v God moet Hom aanbid,Van die engele sê Hy:Hy maak sy engele stormwinde en sy dienaars vuurvlamme.
En hulle is bly oor elke sondaar wat tot bekering kom.Luk15:10.EK SÊ VIR JULLE:NET SO IS DAAR BLYDSKAP ONDER DIE ENGELE VAN GOD OOR 1 SONDAAR WAT HOM BEKEER.~
Ps 34:8~Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom die wat die Here dien,en red hulle.
Ps 91:11-12~Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan.Op hulle hande sal hulle jou dra,sodat jy nie jou voet teen'n klip sal stamp nie.


Nog tekse sal later volg.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.