peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


bible - Newest pictures Comics/Fantasy/Anime
mericale.peperonity.net

HOU OP SONDE PLEEG

Sonde teen die Gees lees asb Matt 12:22-32.As daar nou 1 vraag waarmee baie Christene worstel dan is

Dit oor die sonde teen die Heilige Gees.Baie teer kinders v die Here
Het al in tye v twyfel gewonder of hulle nie al erens die sonde teen die
Heilige Gees gepleeg het nie.SO baie keer het die duiwel al hierdie
Ernstige waarskuwing v die Here gebruik om mense in hulle soeke na die Here wanhopig te maak.
Ons kan alle moontlike sondes opnoem en oor elkeen weet:"Maar" as ons,ons sondes bely-Hy is getrou
En regverdig.Hy vergewe ons,ons sondes...(1 Joh. 1:9).
Daar is'n engelse liedjie wat lui:"There is a wideness in the mercy of God."Daar is nie'n enkele sonde waarvoor da nie voorsiening gemaak is aan die kruis v Golgota nie.
Sonde teen die Heilige Gees is nie'n enkele sonde nie.Die genade v die HERE is groot genoeg om enige sonde wat bely word weg te was.
WAT is die sonde dan?Verskillende verklarings word daar voor gegee.
Ek verkies om die sonde te defineer as'n volhardende en doelbewus vir Hom"nee"op die roepstem v dhe Here.
Ons het tevore vir mekaar gesê dat dit die taak v die Heilige Gees is om ons te vernuwe.
Hy doen dit deur wedergeboorte en bekering en gebruik die Woord om ons daartoe te lei.Nou kan dit egter gebeur dat ek
Hom weerstaan.Die onverstaanbare kan gebeur dat ek aanhoudend en doelbewus vir Hom "nee"sê wanneer HY my roep.
Ek kan elke deur vir Hom toemaak en my hart verhard wanneer ek sy stem hoor.Dan kom daar'n dag wanneer Hy my verlaat om nooit weer terug te keer nie.Sy stem word stil en die klop aan
die deur van my hart hou op.Genadetyd is verby.Terwyl jy egter nog sy stem in jou lewe hoor en sy hand op jou skouer voel,is dit nog genaddtyd.
Ja,en as jy vandag die sekerheid het dat jy erens vir Hom"ja"gesê het,is dit vir jou onmoontlik om die sonde te pleeg(Joh.10:28).
Gebed:Here,dankie vir u heerlike genade en liefde.Dankie dat ek kon"ja"sê.Amen.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.