peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


d - Newest pictures
mericale.peperonity.net

Varkhok !Pondok!Paleis!

Besluite neem kan jou hele lewe bepaal vir die res v jou lewe.

Lees asb:Lukas 15:17-25.Dit verduidelik WAAROOR teks gaan.
Daar is'n gesegde wat lui:Jou besluite bepaal jou dade,Jou dade bepaal jou leefwyse,Jou leefwyse bepaal jou ewigheid.
So baiekeer beleef ons ook 1 of ander band wat ons bind en dat ons in'n dooloopstraat beland het.
Die grootste fout wat ons kan maak is om te verwag dat 1 of ander buitegewone gebeurtenis ons davan gaan verlos.
Wat die Here van ons vra is'n besluit om op te staan en weg te stap van die dinge wat ons van Hom af weghou.
Die oomblik wanneer ons diè besluit geneem het is Hy daar met sy genade om ons in sy liefde te ontvang.
Ons moet egter eers die besluit neem.Hoe warm klop God se hart vir ons wat op die oomblik vir jou en my klop.
Hoe kan ons dan ooit sy liefde bevraagteken?Hoe kan ons dan ooit wonder oor wat Hy vir ons ingedagte het?
As Hy ons so liefgehad het toe ons nog verlore was,hoeveel meer sal ons dit nie beleef noudat ons sy kinders is nie!
Gebed:Here,dankie dat U ons ook wil help met die besluite wat ons moet neem.Here,dankie vir U wonderlike ,wonderlike,liefde volle Vaderhart.Amen.
Ns:Moenie jou hart verhard deur onbenullige dinge v die lewe nie.Werk eerder vir die Ewige lewe wat Jesus Chrisus bied,God hou jou vas,en sal nie iets op jou pad bring wat jy nie kan hanteer nie.Sien dit raak as deel van opvoeding,'n Lewensles,waaruit jy kan leer.Dit is hoe ons groei en gevorm word.Hy wil ons iets daaruit leer.Net God ken die weg,en is die Weg,Waarheid en Lewe.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.