peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


ourlord - Newest pictures Brands/Logos Logos
mericale.peperonity.net

STAPPE TOT Verlossing

1.Aanvaar-Rom.3:23~Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God
2.Glo - Hand.16:31.~ Toe sê hulle:Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word,jy en jou huisgesin.
3.Bely - 1 Joh.1:9. As ons,ons sondes bely,Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe,en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
4.BESLUIT -Openbaring 3:20. Kyk,Ek staan by die deur en Ek klop,as iemand my stem hoor en die deur oopmaak,sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou,en hy met My.

Die Here nooi jou,Hy klop,jy maak die besluit en nooi Hom binne.Werk aan jou lewe,jy doen dit nie vir iemand nie,maar vir jouself,om die Ewige lewe te hê.
Word ek deur Doop deel van CHRISTUS se kerk?Ja,want 1 Kor 12:13.sê:want ons is almal ook deur 1 gees gedoop tot 1 liggaam,of ons Jode of Grieke is,slawe of vrymanne en ons is almal 1 Gees deurdronge.=net 1 waarheid.
Doop=deel van liggaam van Christus, HANDELINGE 2:47.Die Here het daagliks by die gemeente gevoeg wat gered is.1Kor.12:13.Want ons is almal ook deur 1 Gees gedoop tot 1 liggaam.(besluit self).Kol.1:8.En HY is die hoof van die liggaam nl.die gemeente.
Volle Waarheid,Bekering,Bely en ontvang van die Heilige Gees.Joh.10:16~Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie,Ek moet hulle ook lei,en hulle sal my stem hoor,luister,en dit sal 1 kudde wees,en 1 Herder.
Joh.17:20,21~Maar ek bid nie vir hulle alleen nie,maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo-dat almal 1 mag wees net soos U Vader,in My en Ek in U,dat hulle ook in Ons 1 mag wees,sodat die wêreld kan Glo dat U my gestuur het.
Besluit vir jouself of jy die waarheid wil volg
Joh.6:68.En Simon Petrus antwoord Hom.Here na wie sal ons gaan,U het die woorde van die Ewige lewe.*Daar is net 2 instansies=Waarheid en Nie waarheid.=(God en satan)
DAAR IS DINGE WAT EK NOG NIE VERSTAAN NIE:
Ps.97:11~Die lig is vir die regverdige gesaai en vrolikheid vir die opregtes van hart.
Ps.112:4.Vir die opregtes gaan Hy op as'n Lig in die duisternis.
Ps.119:130.Die opening van U woorde gee lig,dit maak die 1 voudige verstandig.SPREUKE.4:18.Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die môre glans,wat al helderder word tot die volle dag toe.
Nooit ophou leer nie,ophou met verskonings hê,WIL nog eers die wêreld aanhang.Hoekom glo almal nie?Is die Prys te hoog?Sal ek wag tot die gees my roer?
Matt.26:39.My Vader is dit moontlik is,laat hierdie beker my nie verbygaan nie,nogtans nie soos Ek wil nie,maar soos U wil.

Spreuke.16:25.Daar is'n weg wat reg lyk,maar die einde daarvan is weë van die dood.Jes.43:1.Maar nou so se die Here,o Jakob en jou formeerder,o Israel:Wees nie bevrees nie,want Ek het jou verlos,Ek het jou by jou naam geroep.Jy is Myne.
EK IS NOG NIE GEREED NIE?Ps 95:7.Ag,as julle vandag maar na sy stem wou luister.
Luk.19:9.Vandag het da redding vir hierdie huis gekom,aangesien hierdie man ook'n seun van Abraham is.(jy kan vandag besluit)
Fil.4:13.Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.*Dit is die belofte,God sal sy woord behou,ma jy moet self die deur oop maak.Hy forseer jou nie,Hy klop met die bloed van die Lam wat Hy op harte smeer.
Hand.2:16~En nou waarom versuim jy?Staan op,laat jou doop en jou sondes afwas,terwyl jy die Naam van die Here aanroep.
*wat jy hoor,glo jy?Worstel deur jou vrae,want daar is baie,maar doen wat die Woord sê,As dit waarheid is,koop dit!Maar as dit nie is vir jou nie,los dit.Jou keuse.Die Here sal dit moontlik maak,Jesus Christus .Kyk op.Hy is jou anker,neem jou Woord en kniel en bid,vra Jesus om jou te lei,Nader tot God,HY SAL JOU LEI.
Die Uitnodiging as jy jou persoonlike saak rakende die Ewigheid en verlossing in orde wil kry is op 1 van die blaaie.Bid asb hierdie gebed hardop!
Die Heilige Doop sal ook op 1 van blaaie wees.God seën jou.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.