peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


Newest pictures Animation Animated
mericale.peperonity.net

Verlossing~God wil met jou praat

God stuur sy Seun vir jou en my om die prys te betaal.A.G.V.sonde kom skeiding.

Jes.59:2.GOD is rein,Jes.49:15-16God sê Ek sal j nie vergeet ni!Kyk Ek het jou in my handpalms gegraveer,jou mure is gedurig voor MY
Tot en wyl da sonde is-is da 'n muur.Amos 3:7.want die HERE,Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte,die profete geopenbaar het nie.Joh 12:32.en Ek,as ek van die aarde verhoog word,sal almal na my toe trek.1Tes.5:20,21 beproef en behou die goeie.2Kron.20:20 .Glo in die Here
1JOH.4:1.,LUK1:76-79.Die lig skyn,werk v profeet,verhouding,verlossing,ewige lewe.1Kor 15:14-58 geloof opgewek en as Christus ook nie opgewek is nie,is ons prediking sonder inhoud en julle geloof ook sonder inhoud.Verder sou dit beteken dat ons vals getuienis oor God afgelê het,omdat ons teen God in getrek het dat HY Christus opgewek het.As dht dan waar is dat die dooies nie opgewek word nie,
Het Hy Christus ook nie opgewek nie.En as Christus nie opgewek is nie,is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes.
Dan is die wat in Christus gesterf het,verlore.AS ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig,is ons die bejammerenrwaardigste van alle mense.Maar nou,
Christus is opgewek uit die dood.(v.24)Daarna kom die einde wanneer Hy die koningskap aan God die Vader oordra,nadat Hy elke gesag en krag vernietig het.
Die Here gee ook opdrag in MATT 28:19,20~Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees,en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.En onthou:Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.
Eseg18:30.GOD SE BEKEER JULLE,BEKEER JULLE VAN AL JULLE OORTREDINGS,SODAT DIE SONDE NIE JULLE VAL BEWERK NIE
Laat vaar al julle oortredings,en kry'n nuwe gesindheid en'n nuwe gees.Waarom wil julle sterf?Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,se die Here my God,maar dat hy hom bekeer en bly lewe.
Eseg33:11 en16,Sê vir hulle:So sekes as Ek leef,sê die Here my God,Ek wil nie hê die sondaar moet deur sy sonde sterf nie,Ek wil hê hy moet van sy optrde afsien en lewe.Bekeer julle,bekeer julle van julle bose optrede!Waarom wil julle sterf Israel?(16)-AL die sonde wat hy gedoen het,sal hom nie toegereken word nie,hy laat nou reg geskied en hy doen reg,en daarom sal hy in die lewe bly.
Job 28~Om die Here te dien is wysheid!Ps 11:7.Die Here is regverdig.Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel,en Hy sal by hulle wees.
As die Heilige Gees met jou praat vra ek jou uit my hart,maak reg,doen wat jy moet doen,maak'n besluit in jou lewe,terwyl jy die geleentheid het,more kan dalk te laat wees,Die DOOP,STAPPe tot verlossing,dinge wat jy nie verstaan nie,jy is nog nie gereed nie en ook die UITNODIGING rakende verlossing en ewigheid is ook op 1 van die blaaie.God seën Jou,en het jou baie lief.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.