peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


pray in the spirit - Newest pictures
mericale.peperonity.net

GEBED VERLOSSING/SINNERS PRAYER

Word vry!Be free !

BID ASSEBLIEF HIERDIE GEBED HARDOP!
Vader,ek kom na U toe in die Naam van ons Here Jesus Christus.Here,ek weet my lewe is nie in orde voor U nie.
Daarom kom bely ek vandag al my sondes en ongeregtighede voor U.Al my verkeerde woorde,verkeerde gedagtes en verkeerde dade.
Here,U ken dit tog alles,Ek bely alles wat ek kan onthou

En self die wat ek nie kan onthou nie,maar wat U kennis dra,as sonde.Dankie dat U ook vir my op die kruis gesterf het.Ek vra dat U asseblief in my hart te kom en vir altyd in my hart te bly.
EK vertrou U dat U nou my hart skoonmaak.Ek aanvaar U as my REDDER Here.Ek bely hiermee dat ek met my hele hart glo dat Jesus Christus vlees geword het,aan 'n kruis kom sterf het,en deur Uit die dood opgewek is op die 3de dag,om te sit aan U regterhand.
Here ek aanvaar nou met dankbaarheid U vergifnis vir al my sonde.Daarom bely ek ook nou aan die wéreld en satan en sy magte van duisternis,dat Jesus Christus van hierdie oomblik af my
Koning,my Here,my Redder,my Saligmaker,my Verlosser en my vriend is.Dankie Here Jesus vir U verlossing en genade,ek maak dit nou my eie.In Jesus Christus se magtige Naam,Amen.

Welkom kind van God.Mag jou dae geseënd wees.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.