peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


god - Newest pictures
mericale.peperonity.net

Dankie VADER!

God is so goed vir jou en my.Laat al die Lof en Eer Hom toekom.

Kyk bietjie net na elke dag,van opstaan tot jy gaan lê,die asem wat jy in en uit blaas.Jou funksies v jou liggaam.
Die son,maan,sterre,elke dier groot en klein,die see enso kan mens aangaan.
Sê net weer dankie vir al die voorregte wat jy kan geniet.Dankie vir elke boom en blom,familie, vriende.Mens neem so maklik als vanselfsprekend aan.
Ons ontvang so ryklik uit ons Vader hand.DANKIE Vader vir als wat U vir ons doen.Amen.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.