peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


.hello - Newest pictures Animation Animated
mericale.peperonity.net

VRAE VIR LEES & GROEI!

VRA VIR GROEI:
SKEP UIT DIE FONTEIN WAT NOOIT OPDROOG NIE.
Lees hierdie week:Ef.4:26-32,Matt.6:7-15,Joh.8:32,Rom.1: 16-18,Ef.5:8-33.
God skenk die fonteinwater wat vir ons lewe en herstel beteken.Ons stiltetyd handel hierdie week oor nuwe,heel verhoudings.
Ons dink oor die opdragte van die Here na.As ons toepas wat die Woord vir ons leer,sal siek verhoudings gesond word.
Lees die inleidende paragrawe tot hierdie stiltetyd.As jy in die houtvrou se posisie was,wat moet jy raakhoor
By die lees v Ef.4:26-32?Is jy in die houtvrou se posisie?Wat verhinder jou tans om Ef4:25-32 te gehoorsaam?
Wat kan die gevolge v volharding in die sonde wees?Motiveer uit die Skrif.Kyk veral na Matt 6:7-15.
Vraag2:Wat sê Jesus se onderrig oor gebed in Matt 6 vir e£e gelowige wat op 'n watter vlak øok al(in die werk,huwelik,familie,ensv)seergekry het?
Skryf 5 sinne hieroor.Vraag3: Watter leuens kan die waarheid v God en van die Skrif in
Menseverhoudings en veral in die huweliksverhouding vervang?(lees weer Joh.8:32,Rom.1:16-18 en Ef.5:8-33)
Menseverhoudings en veral in die huweliksverhouding vervang?(lees weer Joh.8:32,Rom.1:16-18 en Ef.5:8-33)
LEES & GROEI-Augustinus se belydenisse, getuienis oor 'n lewe in God.Boek kos R139,95 word deur Lux Verbi.BM uitgegee.
Met ons vrou - vrae voor die Here,2 tango saam sê die spreekwoord.
Geen skeefgetrekte verhouding is die gevolg van net 1 persoon se boosheid nie.
As u in'n verhouding is gaan dan die week met jou vrou vrae na die Here toe.
Vra Hom wat u aandeel aan die nare,stukkende verhouding is.
Wanneer u dan tog die lig sien,laat u dan die werke v die duisternis aflê.
NS:Die houtvrou =rou senuwees, vernederings ,stukkend hart,drome het opgehou,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.