peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


only tim - Newest pictures
mericale.peperonity.net

Genesing v Emosionele Wonde ~

Christus my hoop.

Stap 1~Kyk die probleem 4kantig in die oë.
Stap 2.Praat oor wat gebeur het.
Stap3.Ervaar die emosies.
Stap 4.Waar lê die verantwoordelikheid?
Stap 5.Gedragsprobleme soek na die oorsaak.
Stap 6.Leer van ander.
Stap 7.Konfronteer die aggressor.
Stap 8.Onthou dat jy vergewe het!
Stap 9.Herbou jou selfbeeld en jou verhoudings.
Stap 10.Gee om vir mekaar.
Laaste woord~ons is hier om mekaar optehelp.Dit is immers wat ons doen as ons sy kinders help om weer mens te word.Hy weet wat ons ng nie weet nie.Hy weet die pad na herstel wat ek/jy loop,en van die vrugte wat uit ons pynlike ervarings sal voortspruit.Hy sien van ewigheid tot ewigheid.
Jy kan op Hom vertrou,ek weet dit.Hy sê dit in Jes49:16.Kyk Ek het jou in die handpalms gegraveer,jou mure is gedurig voor My.
Ek bid dat jy die waarde van elke stap op hierdie pad na genesing sal besef.Elkeen is belangrik en bou voriges voort,want almal is uiteindelik deel van'n groot en reinigende geheel.
Hierdeur word ons bevry,is ons vry om te lewe,vry om om te gee!Ja,Christus is waarlik die enigste hoop!


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.