peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


Newest pictures Animation Animated
mericale.peperonity.net

" JY LEWE ! "

" Dit is die Gees wat iemand lewend maak;die mens self kan dit nie doen nie,{Joh.6:63}

wanneer die Heilige Gees ons wederbaar,ontvang ons die geaardheid v ons Vader.Mense wat dood verklaar word,wat teruggekeer het tot lewe,vraag hoekom?Lees Ef.2:1-3,11-12.Maar die woord"maar"staan in die Bybel.Deur sy liefe het Hy ons wat dood was a.g.v ons oortredings,saam met Christus lewend gemaak.Uit Genade is julle gered!(Ef 2:4-5)Maar nou is julle een met Christus Jesus.Julle wat vroeër ver v God gelewe het,het nou naby gekom deur die bloed van Christus (Ef.2:13)Die Gees v God het ons lewend gemaak,soos wat die afskuwelike beendere in Esegiël se visioen lewend gemaak is.In hierdie wedergebore geestelike babatjie is daar nuwe geaardheid te leef,om dit deur gehoorsaamheid aan die Woord te koester en te versterk;om net die Heilige Gees saam te werk om dit tot heerlike ,volle wasdom te laat kom.Die wonder is dat God in die Persoon v die Heilige Gees na ons wedergeboorte en bekering in ons leef.Ons kan gedurige kontak met God-in-ons wees;ons kan Geesvervuld en Geesdeurdrenk wees - en so gedurigdeur meer v sy geaardheid deelagtig word. . . beoefen v vandag een karaktertrek van jou nuwe geaardheid,om jou daarvan te weerhou om te se wat jy die reg het om te se en te lewe.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.