peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


mericale.peperonity.net

Iets nuuts(Jes.43:18,19)

Gister verby,Kyk nie terug nie.

Mens neig om terug te kyk na gisters,die verlede,dan kwel gedagtes/gevoelens /pynlike ervarings,Soms wens mens tye te kan herroep word,dan was saje dalk anes.Moenie moedeloos word nie,want uiterlike dinge word afgebreek,Maar die lewe wat binne-in is,en deur God gegee is word elke dag nuut gemaak.Moeilikhede & omstandighee wat gebeur is nie so erg dat ons dit nie kan dra nie,en dit gaan ook verby.Dit is net 'n voorbereiding vir die ewige seën wat God sal gee en dit is die wonderlikse ter wêreld.God gee elke nuwe dag om 'n pad oor die woestyn & riviere deur die wildernis van ons lewens te baan.Ons moet steeds net vorentoe kyk en die geestelike silhoeët van Jesus Christus raaksien.Mag almal se gebed wees:Vader help my om my oë op Jesus te vestig,want Hy sal iets nuuts maak in my lewe.Amen.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.