peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


fishermen small
sabuddy.peperonity.net

VERLORE SEUN - AMAZING GRACE (AFR)

Oppie Koffie Gospel

Een van die gewildste gospel liedere wat daar is. Kom kuier gerus by Oppie Koffie Gemeenskap http://oppie-koffie.co.uk vir nog lirieke of sommer net vir lekker kuier.

Genade, onbeskryflik groot
het U aan my bewys;
verlore seun - 'n wegloopkind -
weer in die vaderhuis.

Ek is die naam van kind nie werd -
wou self my sake reel.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos vespeel.

Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Nog voordat ek skuld kon bely.
Druk U my aan die bors.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.