peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


sabuddy.peperonity.net

VOETSPORE

Oppie Koffie Gospel

Een van die mooiste gospel liedere wat daar is. Kom loer gerus in by http://oppie-koffie.co.uk vir meer gospel ens., of vir sommer net lekker gesels.

Voetspore

Een nag het ek gedroom.
Ek droom ek stap saam met God langs
die strand terwyl my lewe voor my verbyflits.
In elke toneeltjie was ek sien is
daar twee rye spore in die sand -
een ry myne die ander die van God.
Toe die laaste toneel verby is kyk ek terug.
Ek sien dat daar dikwels langs die lewenspad
net een ry voetspore lê elke keer in die moeilikste,
hartseer tye van my
lewe. Dit pla my en ek vra God,
"Here, U het dan belowe om my nooit
te begewe of te verlaat nie maar nou
sien ek in my tye van beproewing
net eend ry spore op die pad. Ek
verstaan nie hoekom was
U nie daar juis toe ek U nodig gehad het nie."
En God antwoord,
"My kosbare kind, Ek is die Goeie Herder
wat vir my skape sorg en elkeen liefhet.
Ek sou jou nooit alleen laat nie.
Daar waar jy net een ry spore sien -
dit was toe Ek jou gedra het."


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.