peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*ENG/AFR NICE1*

Thanks to all. Dankie aan almal sal jul bewoording hier insit. With ure nick that u choose! ================== Dit is nie n versie of gedig nie. Dit is hoe my hart voel. Vanaand hier waar ek sit, voel ek skielik oud en alleen. Niks maak meer saak nie, ek het seer, n seer wat n man kan maak maar nie die gevoel kennie. Hy het lekker gespeel, my hart gewen en verower, ek het in sy hande gesmelt. Hy het my gevorm soos klei, en my teen n koue muur gegooi, en my daar gelos, ek het stadig af gegly en op n bondeltjie geby. VAN NOOI-WITRIVIER ================= Gebed/prayer Please fill in the blank spaces whateva ur needs is. FATHER Bles __ in whatever it is that U know __ might be needing this day. May __ life be full of UR peace prosperity, power and LOVE! Amen Thanks to Sabuddy for this prayer ==================next follow on eng/afr nice 2. Read it please


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.